Fotoblad: Wilna Adriaanse stel Dubbelspel by Waverley-biblioteek bekend

  • 0

Wilna Adriaanse se nuwe boek Dubbelspel is 25 Junie by Waverley-biblioteek bekendgestel. Dit was 'n heerlike gesellige aand en die biblioteek het, soos gewoonlik baie moeite gedoen. En in Wilna se eie woorde "Lesers moet maar hulle stewels stewig vasmaak vir hierdie boek."

Dubbelspel is die eerste boek in 'n tweeluik en lesers moet maar 'n rukkie na Ellie verlang, want sy is iewers . . .  en sal weer in Eindspel haar verskyning maak.

 

Die span wat gesorg het vir 'n heerlike aand, Etienne Bloemhof, uitgewer, Rianda Stolk van Waverley bilioteek, Eben Pienaar, bemarker by NB uitgewers, Wilna Adriaanse, die skrywer, En Glodeen Marlow en Sam Cooper, altwee van Waverley Biblioteek.

Eben Pienaar Wilna Adriaanse en Etienne Bloemhof

Kobus Lodewyckx Sam Cooper Cerneels Coetzee en Wilna Adriaanse

Lesers kon 'n eksemplare van Tosca de Villiers se romanza, Emma se somer, wen deur die vrae te antwoord - Watter boek van Wilna lees Sam Cooper eenmaal per jaar (Rebecca) en wat is die naam van die Dubbelspel se opvolg (Eindspel)

Lesers het genoeg tyd gehad vir vrae

Cerneels Coetzee Brenda Storm Lelanie Agenbag en Sam Cooper

Rene Hanekom en Sonja Boshoff

Carinda Bothma Anina Myburg en Marinda Posthumus

Twee lesers oor glasie wyn Carin van Loggerenberg en Karie van Helsdingen

Wilna Adriaanse in gesprek met Amanda Swart en Johanna Roux

 

Koop Dubbelspel by Kalahari.com!

 


 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top