
LAPA Uitgewers en Bargain Books het in Oktober Alta Cloete se Seisoene-reeks gevier. Die viering is in die Paarl Openbare Biblioteek gehou. Schalk Cloete deel sy foto's van die geleentheid met LitNet.

Alta Cloete (foto: Liezl Davids van Paarl Post)

Alta Cloete

Rita Raubenheimer, Alta Cloete en Mariëtte Biermann

Lise Brand en Alta Cloete

Alta Cloete se bure het ook die geleentheid bygewoon.

Foto's: Schalk Cloete

