BSV-Skryfwedstryd 2015

  • 0

Die landswye BSV-Skryfwedstryd 2015 skop hierdie week af.

Prysgeld: R15 000 geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die UV en ’n gratis slypskool vir wenners by BSV-Slypskoolaanbieder 2015, Deon Meyer, geborg deur Afriforum.

Die onderwerpe vir al die afdelings vir Skrywers 2015 is nou reeds bekendgemaak deur die BSV, spesiaal op versoek van enkele skole wat vroeg reeds (sillabusonthalwe) die onderwerpe wil hê om te begin skryf en ’n hele paar inskrywings per skool te stuur.

Klik hier om die wedstrydpamflet met onderwerpe af te laai.

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top