Jakhals II: Sending Moeder Aarde
2024-01-17"Dit was net hel om met julle nuwe geld maandeliks te probeer betaal, maar daarmee het Loeloeraai se agterkleinseun my digitaal gehelp – die jongspan in die ruimte ken al die nuwerwetse tegnologie."
Persverklaring: Wenners van nasionale skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging 2020/21 bekend
2021-12-20Die uitslae van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse groot Nasionale BSV-Skryfwedstryd, is pas bekend. Hier is die wenners.
JC (Jaap) Steyn: Enkele persoonlike herinneringe
2021-09-22"Een van die slimste mense wat ek ken, bekroonde digter en skrywer, gerekende biograaf en kultuurhistorikus, taalkundige, oudjoernalis en meningsvormer – kortom, kultuurgees by uitstek en boonop ’n oudkollega en baie goeie vriend – is nie meer nie ..."
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, 50 jaar oud: Skryfwedstryd en slypskool 2020 onbepaald uitgestel (nie afgestel nie)
2020-05-18"Wees dus rustig en hou voorlopig u inskrywings – dit mag dalk die weninskrywing wees! – veilig by u op ys (so ook die skole s’n by die onderwysers) as u dit nog nie gestuur het nie."
Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging word 50
2020-03-31"Mag die BSV van krag tot krag gaan en nog vele drome van potensiële skrywers bewaarheid."
BSV-slypskool met Karin Brynard
2019-08-22"Hier is nog inligting oor die BSV-slypskool met Karin Brynard wat binnekort plaasvind."
Wenners van die Nasionale Skryfwedstryd van die BSV 2019 bekend gemaak
2019-08-21"Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd se wenners is pas bekend gemaak. Hier is die wenners! Laai ook inligting af oor die BSV-slypskool wat binnekort plaasvind."
BSV-wennners 2019 bekend
2019-07-03Lees hier wie die wenners van die nasionale skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging is.
BSV-Slypskool en prysuitdeling 2018 met Dana Snyman
2018-10-24"’n Genoeglike dag in die teenwoordigheid van ’n woordmeester!"
Wenners van die nasionale skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) bekend
2018-06-26"Vanjaar was daar weer ’n goeie oes van kort onder 1 000 inskrywings. Dis die grootste skryfwedstryd van sy soort sedert sy ontstaan in 1979 met inskrywings uit alle provinsies van Suid-Afrika, lande in Afrika en oorsee." Hier is vanjaar se wenners!
Persvrystelling: BSV se algemene jaarvergadering en prysuitdelingsfunksie
2017-11-21"Die BSV (Bloemfonteinse Skrywersvereniging) het pas hulle algemene jaarvergadering en prysuitdelingsfunksie gehou, waartydens die publikasie Bloemskryfsels 2017 bekendgestel en die nuwe bestuur vir 2018 verkies is."
BSV-slypskool 2017 met Etienne van Heerden
2017-08-14"Die veelbekroonde skrywer Etienne van Heerden lei vanjaar die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se nasionale slypskool vir ontluikende skrywers wat op Saterdag 26 Augustus 2017 plaasvind." Hier is nog inligting oor die slypskool.
Wenners van die nasionale skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) bekend
2017-07-06Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd het weer vanjaar kort onder 1 000 inskrywings opgelewer. Hier is die wenners.
BSV-skryfwedstryd 2017
2017-04-19"Die sluitingsdatum van een van die tradisierykste en grootste skryfwedstryde in Afrikaanse prosa en poësie in die land, dié van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, is net ’n hanetreetjie weg. Jy het tot 12 Mei 2017 om in te skryf."
Nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging vir 2017
2016-12-12Hier is die BSV se nuwe bestuur en jaarprogram vir 2017.

