BSV-skryfwedstryd: Skrywers 2017
2016-12-12"Die BSV-bestuur maak graag nou reeds die onderwerpe en inligting bekend vir Skrywers 2017, die jaarlikse nasionale skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging."
Joan Hambidge bied die BSV-slypskool 2016 aan
2016-08-04Augustusmaand is slypskoolmaand vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging!
Wenners van Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV), Skrywers 2016, bekend
2016-06-23"Baie geluk aan al die 2016-wenners!"
Bekendstellingsgeleentheid van Hilda Smits se die bome reusagtig soos ons was by NALN
2016-04-29Hilda Smits debuteer met die bome reusagtig soos ons was. Sy besoek Bloemfontein op 7 Mei 2016 vir 'n bekendstelling van die bundel.
Bloemfonteinse Skrywersvereniging: nasionale skryfwedstryd 2016
2016-02-24Dis tyd vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse nasionale skryfwedstryd 2016 in vennootskap met die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN). Prysgeld: R18 000. Hier is die besonderhede.
Neem 'n boek aan vir Kersfees en word 'n "Vriend van NALN" in 2016
2015-12-23"So, boekemens, haas jou onverwyld vir jou Kers- en Nuwejaarsinkopies na die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum in Bloemfontein om die beste tweedehandse boeke voor ander bibliofiele se neuse weg te raap."
Nuusberig 2: Studentesimposium in die Natuurwetenskappe by die Universiteit van die Vrystaat
2015-12-09"Terminologie-ontwikkeling op elke denkbare studieveld in 'n verskeidenheid tale in ons multitalige landsopset bemagtig alle taalgroepe ..."
Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Bestuur vir 2016
2015-11-26Vir die Bloemfonteinse Skrywervereniging beloof 2016 om weer vele hoogtepunte op te lewer. Hier is ook 'n foto van hul bestuur - wat tydens hul algemene jaarvergadering verkies is.
Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Slypskool 2015 saam met Deon Meyer
2015-08-27Op 22 Augustus 2015 het die Bloemfonteinse Skrywersvereniging hul jaarlikse nasionale BSV- Slypskool in Bloemfontein aangebied. Hier is foto's.
Resensie: Katerina se mojo deur Kristel Loots
2015-07-14"Loots se weldeurdagte en aweregse humor, wat soos 'n silwer randjie om elke donker binnewroegingswolk van Katerina huiwer, sorg vir heelwat binnepret by die leser."
BSV-Skryfwedstryd 2015
2014-11-25 Die landswye BSV-Skryfwedstryd 2015 skop hierdie week af. Laai die inligting oor onderwerpe en prysgeld hier af.

