Corlietha Swart

Corlietha Swart is 'n dosent verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans van die Universiteit van die Vrystaat en 'n bestuurslid van die Vriende van NALN.

Die Vriende van NALN vier Taalmaand

Corlietha Swart 2014-08-27 Op Saterdag 15 Augustus 2014 het NALN en die heraktiveerde Vriende van NALN-vereniging Taalmaand gevier.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Nasionale Skryfwedstryd 2014

Corlietha Swart 2014-03-05 Wen R15 000 prysgeld en ’n gratis slypskool bydie gewilde skrywer, Chanette Paul.

BSV: Slypskool vir ontluikende skrywers

Corlietha Swart 2013-07-22 Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse Slypskool vir Ontluikende Skrywers vind vanjaar op Saterdag, 24 Augustus 2013 plaas gelei deur die welbekende filmresensent, verhaleredakteur, skrywer, akademikus en radiopersoonlikheid Leon van Nierop.

Van Muizenberg tot Musina op die rug van ’n muis

Corlietha Swart 2013-06-26

"Vandag ry jy op my rug! En ek – kerkmuis? Ek ry op ’n rekenaarmuis se rug – vanaf Muizenberg tot by Musina. Ek wil immers weet wat in Suid-Afrika aangaan. Wil jy?"


Wenners van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging-skryfwedstryd 2013 bekend

Corlietha Swart 2013-06-26 "Die BSV kan met trots terugkyk na ‘n hele lys gerekende en bekroonde skrywers wat almal hul skrywerstande op die BSV-skryfwedstryd gesny het."

Skryf in vir die skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging

Corlietha Swart 2013-05-06 Die uurglas is vinnig besig om leeg te loop vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se landswye skryfwedstryd, Skrywers 2013, waarvan R15000 prysgeld geborg word deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat. Die wedstryd se sluitingsdatum is op 10 Mei, maar alle posstukke met die regte datumstempel word aanvaar.

Die vrou in die vuur: 'n Keur uit die verhale van Riana Scheepers

Corlietha Swart 2013-01-09 "Die komplekse psige van (veral) die vrou, in die wydste sin van die woord, word aan die vuurproef onderwerp in hierdie bundel."

Fotoblad: Bloemfonteinse Skrywersvereniging

Corlietha Swart 2012-08-29 Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) het op sy jaarlikse nasionale Slypskool vir Ontluikende Skrywers die wenners van die landswye BSV-Skryfwedstryd vereer. Hier is foto’s van die geleentheid.
Top