Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2014

Kerneels Breytenbach 2014-11-04 Oor: PEN Afrikaans Bestuurder aangestel; die invloed van die poskantoorstaking op Afrikaanse boekverkope; nuwe Afrikaanse publikasies.

Tien vrae: Jean Lombard oor Die ding in die riete

Jean Lombard, Naomi Meyer 2014-11-04 "Hierdie begeerte en soeke (na die geheel en al Onbegryplike) vind plaas deur middel van taal, en die verhale is ’n poging om nader te kom aan die begrip en verwoording van vrae waarvoor die rede en die sintuie geen bevredigende antwoorde kan bied nie."

Floris Brown se jongste bundel op McGregor bekendgestel

Floris A Brown 2014-11-04 Floris Brown se jongste bundel, Mooiweer in my koffie, is by die onlangse Poetry Festival op McGregor bekendgestel.

Biebouw-resensie: Oorsee deur Tertius Kapp

Emma Kotze 2014-11-04 "Alhoewel ek die stuk al vantevore op die verhoog gesien het, kry dit ’n ander en nuwe lewe by die lees daarvan. Die teks is haarfyn beplan en bestaan uit laag op laag van intertekstuele, populêre en tradisionele kulturele verwysings."

NB-Uitgewers: Nuwe boeke in November 2014

2014-11-04  Dis die maand voor Kersfees. Kyk watter nuwe boeke is op NB-Uitgewers se rakke.

AAJ van Niekerk (1931–1994)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2014-11-04

"My stories handel oor dinge wat ekself beleef het en wat ek uit my kinderdae met my saamdra. Ek gryp uit die lewe uit."

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in November 2014

LAPA Uitgewers 2014-11-03 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie November.

Foto's: Viering van Alta Cloete se Seisoene-reeks

Schalk Cloete 2014-10-31 LAPA Uitgewers en Bargain Books het Alta Cloete se Seisoene-reeks gevier. Die viering is in die Paarl Openbare Biblioteek gehou. Schalk Cloete deel sy foto's van die geleentheid met LitNet.

Wenners van Sanlam-pryse 2013 bekend gemaak

2014-10-30 Die wenners van vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur is 29 Oktober by ’n geselligheid in Kaapstad aangekondig. 

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Bill Nasson

Naomi Bruwer, Bill Nasson 2014-10-29 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Die oorlog kom huis toe, saamgestel deur Albert Grundlingh en Bill Nasson, is genomineer in die kategorie: Niefiksie. Bill Nasson antwoord 'n paar vrae.

Ela Spence (1909–1997)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2014-10-29

"Ek wil dit egter benadruk dat ek geen letterkundige is nie. My werk bestaan net uit ligte ontspanningsleesstof."

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Albert Grundlingh

Naomi Bruwer, Albert Grundlingh 2014-10-29  Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Die oorlog kom huis toe, saamgestel deur Albert Grundlingh en Bill Nasson, is genomineer in die kategorie: Niefiksie. Albert Grundlingh antwoord 'n paar vrae.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Louise Viljoen

Naomi Bruwer, Louise Viljoen 2014-10-29 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Louise Viljoen was een van die beoordelaars van die Fiksie-kategorie.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Herman Binge

Naomi Bruwer, Herman Binge 2014-10-29 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Herman Binge was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.

African Library: The Crippled Dancer by T Obinkaram Echewa

Annie Gagiano 2014-10-29 "Echewa’s novel proceeds as quietly as its protagonist and his grandfather to demonstrate profound insights into the difficulties of negotiating the changing African scene and into the vital need to do so with courage and patience."

Biebouw-resensie: Reisiger te perd deur Piet van Rooyen

Susan Smith 2014-10-29 "Plasing binne die wêreldletterkunde maak van die bundel ’n historiese dokument en ’n weerspieëling van sy tyd en van die persepsies van daardie tyd. En dit is hierin dat die grootste krag van die bundel geleë is."

Boekbekendstelling: Willem Anker se Buys, 6 November, Stellenbosch

2014-10-29 Kom luister na Desmond Painter in gesprek met Willem Anker oor sy nuwe grensroman, Buys.

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Hettie Scholtz

Naomi Bruwer, Hettie Scholtz 2014-10-28 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Hettie Scholtz is die organiseerder van hierdie boekpryse.

'n Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (BDV – Die Bybel: 'n Direkte Vertaling)

Henning Snyman 2014-10-28 "’n Nuwe vertaling van die Bybel in Afrikaans is belangrike nuus. Dat dit nou, vir die eerste keer, ’n werklik bronteksgetroue vertaling is, is opwindende nuus."

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Dana Snyman

Naomi Bruwer, Dana Snyman 2014-10-28  Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Onder die rader deur Dana Snyman is genomineer in die kategorie: Niefiksie.
Top