Video: Bekendstelling van Samsa-masjien

  • 0

Willem Anker se drama Samsa-masjien het pas by Protea Boekhuis verskyn. By die boekbekendstelling in Stellenbosh se Protea Boekwinkel, het Willem Anker gesels met regisseur Jaco Bouwer en Pierre-Henri Wicomb, wat die musiek vir die produksie geskryf het.

Lees ook 'n onderhoud met Willem Anker oor Samsa-masjien.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top