Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Dramaskryfskool by US Woordfees
2015-02-02 Die ATKV bied van 5 tot 7 Maart 2015 tydens die US Woordfees in Stellenbosch ’n skryfskool aan vir nuwe, jong en opkomende dramaturge.Tien vrae: Keina Swart oor Die potlooddief se bruid en ander stories
2015-01-28 Keina Swart vertel hoekom sy vir Bryan Habana big time skuld.Sonde van Lusinda deur Anton Schoombee
2015-01-28"Maar ’n wors het twee punte, dus moet elke saak seker maar van beide kante bekyk word. Wie is skuldig en aan wat? vra hierdie boek."
Tien vrae: Deon Meyer oor Ikarus
2015-01-26 "Enigiemand wat ’n boek klaar skryf en gepubliseer kry, is my held."Die vrou wat alleen bly deur Karel Schoeman
2015-01-23 "Maar selfs mindere Schoeman-werke soos dié bied diepe leesbevrediging, en oor die literêr-historiese waarde hiervan, of die gebruik daarvan as ’n huldigingsbundel, kan ’n mens gerus maar applous gee, aan skrywer én uitgewer."Valsrivier – 'n lesersindruk vanuit 'n sielkundige perspektief
2015-01-22 "Die karakter Dominique noem baie selde hoe sy voel, gee geen refleksie op wat sy dink ander voel, of wat sy dink haar broer se gevoelens mag wees nie."Resensie: Vrystaatse Dorpe deur Jan van der Merwe
2015-01-21 Darryl David: "Vrystaatse Dorpe deur Jan van der Merwe is, in een woord, 'n pragpublikasie."Festival voor het Afrikaans 2016
2015-01-21 Die volgende Festival voor het Afrikaans word in 2016 in Nederland en België aangebied. Hier is die eerste inligting.Resensie: Sondebok deur Irma Venter
2015-01-21 "Sondebok is die bewys dat Venter haar tuisgemaak het tussen die groot krimiskrywers, soos Deon Meyer, Karin Brynard, Chris Karsten en Rudie van Rensburg, in Afrikaans."Hans Pienaar (1955–)
2015-01-21"My lewensfilosofie is dat ’n mens nie te veel aan ’n lewensfilosofie kan vasklou nie. ’n Mens moet dit heeltyd vernuwe en verander, anders gaan jy stagneer, ondergaan.” Lees Hans Pienaar se skrywersprofiel.
Die vrou wat alleen bly
2015-01-20 Danie Botha resenseer twee draaiboeke van Karel Schoeman wat as een bundel verskyn het.Lina Spies resenseer Geloof anderkant Sondag
2015-01-19 "(D)aar (is) naas ongelowiges ook buitekerklike Christene wat hulle band met die kerk verbreek het, maar gelowig gebly het en wil bly. Dis veral met hulle dat Müller in gesprek tree."De val van Jakob Duikelman
2015-01-19 "Juist die kleine psychologie van de leugen blijft hangen na het lezen van dit mooie debuut van Anne-Marieke Samson."Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Januarie 2015!
2015-01-14 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Januarie.US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks
2015-01-06Bekende skrywers bieg oor maniere waarop hulle taal gee aan die dinge van die lyf.
