Dana Snyman se boek In die blou kamp is Woensdag, 8 Julie by die Dros-restaurant in Willowbridge-Noord bekendgestel. Geskiedenis is gemaak deurdat hierdie bekendstelling direk op RSG uitgesaai is. Ilse Salzwedel, aanbieder van Skrywers en Boeke, het die gesprek met Dana gevoer en Gert Vlok Nel was die gaskunstenaar.
Voorprogram: Dana Snyman vertel sy weeshuisstorie en Gert Vlok Nel sing "Epitaph".
Luister na die volledige program op RSG se potgooi.
Dana praat oor sy Facebook-boek
Varsgedruk: In die blou kamp





