Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

In Memoriam: André Brink

Carole Blake 2015-02-09 "Meeting him gave me a dear friend. Losing him is painful. Something I share with so many. Raising a glass to you now in London, dear André, friend for 41 years."

Huldeblyk: Steward van Wyk oor André P Brink

Steward van Wyk 2015-02-09 "Met die afsterwe van André P Brink het die Afrikaanse letterkunde ’n reus verloor. Op ’n aantal vlakke het Brink se skryfwerk my lewe geraak en ’n blywende indruk gelaat."

Postume blik op een veelzijdig oeuvre

Yves T'Sjoen 2015-02-09 "Bijna dag op dag twee maanden na de plechtige uitreiking van het institutionele eredoctoraat aan Breyten Breytenbach in Gent ontving André Brink, die andere "Sestiger" en icoon van de Zuid-Afrikaanse literatuur, op maandag 2 februari de titel van doctor honoris causa van de Université Catholique de Louvain-la-Neuve."

Leedwese aan die US oor dood van André P Brink

2015-02-09 "Hy was ’n gulhartige en vrygewige skrywer en akademikus wat nooit suinig met sy kennis was nie."

Afrikaans armer sonder André

Jacques van der Elst 2015-02-08 Die Afrikaanse Taalraad bring hulde aan een van Afrikaans se belangrikste skrywers.

Huldeblyk: Chris Barnard oor André P Brink

Chris Barnard 2015-02-08 "Vir my is hy as ’n vriend onvervangbaar – vir Afrikaans is sy dood die einde van ’n merkwaardige pad."

Huldeblyk: PEN Afrikaans oor André P Brink

Kerneels Breytenbach 2015-02-08 "Brink was 'n skrywer wat alles in die stryd gewerp het vir sy mede-skrywers, 'n meer regverdige, nie-rassige Suid-Afrikaanse samelewing en die reg op vrye uitdrukking."

Huldeblyk: André Philippus Brink 1935–2015

Godfrey Meintjes 2015-02-08 "Sonder sy monumentale bydrae sou die Afrikaanse literêre landskap veel anders gelyk het en oneindig armer gewees het."

Die Katolieke Universiteit Leuven | UCL betoon eer aan ’n uitsonderlike man

2015-02-08 Naòmi Morgan vertaal die huldeblyk van die universiteit wat enkele dae gelede 'n eredoktorsgraad aan hom toegeken het: "André Brink neem afskeid van ons ..."

Amptelike redes vir eredoktorsgraadtoekenning aan André Brink

2015-02-08 Hier is die Katolieke Universiteit Leuven | UCL se redes waarom 'n eredoktorsgraad aan hom toegeken is (erkenning: Isabelle Decoster; vertaling: Naòmi Morgan).

Toespraak tydens die eredoktorsgraadseremonie van André Brink

Martin Buysse 2015-02-08 "Weerstand bied. Om teenstand te bied teen die gebruik van geweld, om te opponeer, te stry, jouself te verdedig. Teen alle mag kan weerstand gebied word, alle sisteme kan geopponeer word, enige orde kan ’n reaksie ontlok, hetsy om dit te beveg of dit te verdedig."

André P Brink (1935-2015)

Peter Horn 2015-02-07 "I still remember how impressed I was, when he as the only one among us answered all the questions in flawless French."

André Brink's speech at the Université catholique de Louvain

2015-02-07 The last speech of André Brink can be heard here.

Wees rooi en roekeloos met jou mojo

LAPA Uitgewers 2015-02-05 Kom vier asseblief Kristel Loots se nuutste roman met ons. Die tema is rooi en roekeloos.

13 Februarie 2015 om 18:00 in Welgemoed.

Ten questions: Daniel Jardim on Retreat – The Joy of Conscious Eating

Daniel Jardim, Naomi Meyer 2015-02-05 "Live lots. Laugh lots. Play with your food."

Resensie: Die ding in die riete deur Jean Lombard

Annemarié van Niekerk 2015-02-04 "Die ding in die riete is ’n skatkis van slangverhale, in alle gedaantes en vorme. En soos dit nou eenmaal met mites gaan, speel die spirituele, die goddelike, die onpeilbare ’n groot rol, en kom bestaanskwessies ter sake ..."

Review: Easy walks in the Cape Peninsula by Mike Lundy

Izak de Vries 2015-02-03 Izak de Vries experienced this book a knowledgeable, humorous guide on his walks.

Tien vrae: FJ Labuschagne oor Beseringstyd

FJ Labuschagne, Naomi Meyer 2015-02-03 "Die visie was vir my om te skryf sodat die verhaal lees soos ’n fliek – die leser moet vervoer word tot op die rugbyveld en van daar na die binnekamers van die siel."

Uittreksel uit mooiloop: "Die agtuurtrein" deur Chris Barnard

Chris Barnard 2015-02-03 "Acapulco, Aggeneys, Bali, Boesmansrivier, Calcutta, Clanwilliam, en so teen ’n ingewikkelde, onverkende alfabet af tot by Zinkwazi en uiteindelik weer by Zanzibar."

Gerrit Rautenbach praat oor reis en veral oor mooiloop

Gerrit Rautenbach, Naomi Meyer 2015-02-03 "Die diep Namibwoestyn. Die Krugerwildtuin. Vic-waterval aan die Zambië-kant. Mana-poele. Maar ook Praag, Sweedse argipel, Positano, Pai in Thailand, Beirut. Almal wonderlike plekke, maar my gunstelingreisbestemming is die volgende een op die lys."
Top