Foto's en oorsig: South African Book Fair 2015

  • 0
SABF15.1

Die South African Book Fair van 2015 is in Johannesburg se Turbinesaal aangebied. Hierdie ou kragstasie het in onbruik verval en is deur AngloGold Ashanti gekoop en gerestoureer. Vandag is dit ’n pragtige gebou en ’n waardige ruimte om die kunste te laat blom.

SABF15.2

 

sabf15.3

sabf15.4

Die binnekant is indrukwekkend met allerlei plekke waar boeke uitgestal kon word.

sabf15.5

sabf15.57

Die organiseerders het Johannesburg se silhoeët met boeke probeer naboots.

sabf15.6

Die fees is ondersteun deur die fp&m-seta.

sabf15.7

sabf15.8

sabf15.9

sabf15.10

sabf15.11

sabf15.12

sabf15.13

sabf15.14

sabf15.15

sabf15.16

sabf15.17

sabf15.18

Die ATKV se Filmverse, met Engelse onderskrifte, het permanent gedraai by die Boekebeurs.

sabf15.24

Die organiseerders het baie moeite gedoen om jongmense te betrek. Op die eerste dag van die Beurs is verskeie skoolgroepe gebring om die fees te ervaar.

sabf15.23

sabf15.19

Ek het toestemming gekry om die jongmense hieronder af te neem, maar hulle name word nie verskaf nie. Dit is hoe die toekoms van die boek lyk!

sabf15.20

sabf15.21

sabf15.22

 

sabf15.25

sabf15.26

sabf15.40

Sue de Groot, Phillip Louw and Megan Hall

sabf15.39

Leon de Kock, Masanda Ntshanga, Craig Higginson, Dominique Botha and Rehana Rossouw

sabf15.38

Jenny Crwys-Williams, Fezisa Mdibi, Rebecca Davis and Ndumiso Ngcobo

sabf15.37

Bernette Bergenthuin, Deborah Steinmair, Dominique Botha en Ilse Salzwedel

sabf15.36

Pete Goffe-Wood, Khaya Dlanga and Ndumiso Ngobo

sabf15.35

Niren Tolsi, Dean Allen and Luke Alfred

sabf15.34

Bronwyn Law-Viljoen (Wits), Colleen Higgs (Modjadji), Debra Primo (UKZN Press), Fourie Botha (Umuzi), Thabiso Mahlape (Black Bird), Bridget Impey (Jacana) and David Robbins (Porcupine Press)

sabf15.33

Ilse Salzwedel, Dibi Breytenbach, Henk Breytenbach en Peet Venter

sabf15.32

Carla van der Spuy, Anemari Jansen and Mandy Wiener

sabf15.56

Melt Myburgh en Anthony Dalton

sabf15.55

Karen Simpson

sabf15.54

Colleen Higgs

sabf15.53

Gcina Mhlope

sabf15.52

Helen Smuts

sabf15.51

Willem Krog

sabf15.50

Graham Isaacs

sabf15.31

Doret van Zyl, Peter Gofffe-Wood en Hendri Warricker

sabf15.49

Bernette Bergenthuin

sabf15.48

Cindy Kemp, wat skryf as Cynthia Robertson

sabf15.47

Jo Prins

sabf15.46

Ilse Salzwedel

sabf15.45

Peet Venter

sabf15.44

Carla van der Spuy

sabf15.43

Batya Bricker

sabf15.42

Harry Kalmer

sabf15.41

Annetjie van Wynegaard

sabf15.27

Karen Adendorff

sabf15.28

Henk en Dibi Breytenbach

sabf15.29

Hendri Warricker en Eben Pienaar

sabf15.30

Riana Scheepers en Sjef Snoekie (Marlise Scheepers)

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top