Kiek-en-fliek: BoekBazaar 2015 op Philadelphia

  • 0

Die jaarlikse BoekBazaar het 9 Augustus by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind.

Ver in die wêreld, sushi

Koos Kombuis se jongste rubriekbundel, Ver in die wêreld, sushi!, is by die fees bekendgestel.

Koos Kombuis

Koos Kombuis

Bibi Slippers en Koos Kombuis

Bibi Slippers en Koos Kombuis

Kyk na 'n kort videogreep van die bekendstelling.

Koos Kombuis

Koos Kombuis

Bibi Slippers

Bibi Slippers

Deon Meyer, Wilna Adriaanse

Deon Meyer het met Wilna Adriaanse oor sy jongste boek, Ikarus, gesels.

Wilna Adriaanse

Wilna Adriaanse

Deon Meyer

Deon Meyer

Riana Scheepers

Riana Scheepers

Nanette van Rooyen

Nanette van Rooyen het by die fees oor haar jeugroman Ek was hier gepraat.

Olga Leonard (klavier) en Babette Viljoen (trekklavier)

Olga Leonard (klavier) en Babette Viljoen (trekklavier)

_MG_9395

Nanette van Rooyen gesels met 'n ontluikende skrywer oor sy werk.

_MG_9387

Surita Joubert van Penguin-uitgewers

Die bekende kerkgebou op Philadelphia

Die bekende kerkgebou op Philadelphia

Boeke galore

Babette Viljoen

Babette Viljoen

Bibi Slippers

Bibi Slippers

Gerrit Rautenbach

Gerrit Rautenbach

'n Jong feesganger

Lize Beekman

Lize Beekman het oor haar inkleurboek vir volwassenes, Colouring for Adults: Mandala Art, gesels.

kykNET se span het 'n opname van Koos Kombuis se boekbekendstelling en die BoekBazaar gemaak.


  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top