Foto's en video's: HAT6 word bekendgestel

  • 0

Die sesde uitgawe van die HAT, uitgegee deur Pearson, is 25 Junie by die Tables@Nitída in Durbanville bekendgestel.  By die geleentheid het redakteurs Jana Luther, Fred Pheiffer en Rufus Gouws gesels oor die HAT6.

Rufus Gouws gesels oor die waarde en doel van die HAT.

Jean Oosthuizen

Jean Oosthuizen

Peter van Noord

Peter van Noord

hat6mode

Wilna Adriaanse

Wilna Adriaanse

Willem Botha

Willem Botha

Anastasia de Vries

Anastasia de Vries

hat6tegnofiel

Frank Hendriks

Frank Hendriks

Lise Fourie

Lise Fourie

Albert Maritz gesels met Steward van Wyk.

Albert Maritz gesels met Steward van Wyk.

Jana Luther

Jana Luther

Die HAT6 het:

  • 1 636 bladsye (200 meer as HAT5)
  • 100 000 trefwoorde, kollokasies, uitdrukkings afleidings en samestellings
  • 493 147 afsonderlike databasisvelde
  • 128 408 woordverklarings
  • 78 234 voorbeeldsinne en -frases
  • 3 228 nuwe trefwoorde
  • 5 365 nuwe betekenisonderskeidings
  • 3 000 ouer woorde en uitdrukkings is uit die papierwoordeboek weggelaat, maar word aanlyn behou
  • Totale woordtelling: 2,1 miljoen (HAT5: 1,5 miljoen).

Elna van der Merwe

Elna van der Merwe

Ilse Feinauer en Dorothea van Zyl

Ilse Feinauer en Dorothea van Zyl

Steward van Wyk

Steward van Wyk

hat6kos

Willem de Vries

Willem de Vries

Fred Pheiffer

Fred Pheiffer

Amelia Burger

Amelia Burger

hat6kaaps

Rufus Gouws bekyk die nuwe HAT.

Rufus Gouws bekyk die nuwe HAT.

Nelia Richter en Linette Viljoen

Nelia Richter en Linette Viljoen

Mariza Steyn

Mariza Steyn

Elmare Lombaard en Hermien McLachlan

Elmare Lombaard en Hermien McLachlan

hat6eko

Tom McLachlan en Frikkie Lombard

Tom McLachlan en Frikkie Lombard

Jacques Zakarian

Jacques Zakarian

Elmarie Potgieter

Elmarie Potgieter

Christopher Banda

Christopher Banda

Sonica Koopman en Frank Hendriks

Sonica Koopman en Frank Hendriks

hat6africa

_MG_8983

Michele van der Merwe

_MG_8963

Hilandi du Toit het die temalied van HAT6, "Dis my taal" geskryf. Dit word gesing deur Hilandi du Toit saam met die kletsrymer Linkris.

Die HAT6 word 15 Julie formeel by die Vryfees bekendgestel en sal van middel Julie in boekwinkels beskikbaar wees.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top