Nalatenskappe sonder einde deur Pieter Kapp boekstaaf die bydrae wat Jannie Marais en die Marais-broers van Stellenbosch nagelaat het. Martie Meiring het by 'n bekendstelling in Stellenbosch Protea Boekwinkel (4 Julie 2015) gesels met Andreas van Wyk, voorsitter van die Het Jan Marais Nationale Fonds, en Pieter Kapp.
Lees ook op LitNet:
• Jean Oosthuizen gesels met Pieter Kapp: Die merkwaardige nalatenskap van Jan die Gewer
• Jean Oosthuizen gesels met Andreas van Wyk: Spogprys vir wetenskap in Afrikaans
Kontak Stellenbosch Protea Boekwinkel by ls.protea@mweb.co.za vir bestellings.


