Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Kortliks met Stefaans: Reels-leesstof en Power

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2026-06-02

"Kortverhale is soos Instagram-reels. As jy die een geniet het, wil jy die volgende een beleef."

Die reus uit die bos deur Piet van Rooyen: ’n lesersindruk

André du Pisani Lesersindrukke 2026-06-02

"Die reus uit die bos het my half ironies herinner aan twee betekenisvolle Suid-Afrikaanse skrywers se werk wat deur enkele kritici as 'rassisties' bestempel is: die profetiese epos Raka van NP Van Wyk Louw wat in 1941 verskyn het, en meer onlangs, John Maxwell Coetzee se Waiting for the barbarians."

"Exactly where I’m supposed to be": an interview with Rushdiyah Narker

Cliffordene Norton, Rushdiyah Narker Books and writers 2026-06-02

"You have to create intrigue and curiosity pretty quickly for a reader to want to finish the story."

Waterman deur Herman Wasserman: ’n resensie

Nini Bennett-Moll Resensies 2026-06-01

"Waterman is ’n prikkelende debuut wat bewys dat joernalistieke helderheid en poëtiese diepgang mekaar nie uitsluit nie, maar inderdaad aanvul." 

Boekevat met Deborah: Steierwerk deur Johan Myburg – ’n resensie

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-06-01

"Hierdie bundel met sy netjiese, gestroopte uitleg en korterige verse bevat ’n heelal en kan soos ’n heilige skrif weer en weer opgeneem word ter verheldering."

Joe Mynhardt laat stories leef

Stefaans Coetzee, Joe Mynhardt Boeke en skrywers 2026-05-29

"Toe ek die volgende oggend wakker word, was dit net e-mails en boodskappe. Skielik praat Rolling Stone en die New York Times met ons."

Pasverskyn: Steierwerk deur Johan Myburg

LitNet Boeke en skrywers 2026-05-29

Soos die titel suggereer, dien impulse as stellasies waarmee Myburg sy verse bou. Hierdie meta-poëtiese gedigte ontgin egter ook ’n ander betekenis van die bundeltitel, naamlik dié van wankeling. Steierwerk is ’n aangrypende verkenning van verval: van eie lyf, kuns en land.

Mei en alles daarna deur Zelda Bezuidenhout: ’n foto-oorsig van die boekbekendstelling in die Paarl

Naomi Meyer Boeke en skrywers 2026-05-28

"Toe tik sy iets om die wit van haar rekenaarskerm te besweer. Mei en alles daarna." Hier is foto’s van Zelda Bezuidenhout se onlangse boekbekendstelling in die Paarl.

Persverklaring en boekbekendstellingsuitnodiging: Die Serwiër deur Carel van der Merwe

LitNet Jonathan Ball-portaal 2026-05-28

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Carel van der Merwe se Die Serwiër op 9 Junie 2026 by Oude Leeskamer in Stellenbosch.

Elders gesien: Die tusseninners het onlangs tweede gekom in Lapa se Jeugromankompetisie

Zelda Bezuidenhout Boeke en skrywers 2026-05-28

"Dis ’n lekker ligte, soms hartseer, maar meestal snaakse grootwordstorie met ’n paar aweregse karakters en ewe eksentrieke ou karre."

Kaiings van wysheid deur Daniël J Louw: ’n resensie

Jannes Erasmus Resensies 2026-05-28

"Hebreeuse woordontledings, Bybelse narratief, Suid-Afrikaanse plaasstories en verwysings na kontemporêre politiek staan saam op dieselfde bladsy. Maar juis die weiering om teologie in ’n gesteriliseerde akademiese ruimte te hou, is wat Kaiings van wysheid sy tande gee."

Persverklaring: PEN Afrikaans nooi skrywers na aanlyn sessies met uitgewers

LitNet PEN Afrikaans 2026-05-26

PEN Afrikaans nooi graag ons lede en ander belangstellendes na drie aanlyn byeenkomste waartydens uitgewers van fiksie, niefiksie en kinder- en jeugboeke hul perspektiewe en wenslyste kom deel.

Lesersindruk: Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen

Etrecia van der Merwe Lesersindrukke 2026-05-26

"Die seun met die swaeltjie is ’n verhaal van te vroeg grootword omdat die lewe nie tyd het vir jou om te wag tot jy agtien is nie."

Can an Old Covenant produce a New South Africa? A review of Justice, grief and Christ’s pathways to wholeness edited by James Goddard

Siya Khumalo Books and writers 2026-05-26

"South Africa’s challenge is no longer simply moral reconciliation, but coordinated survival. The capacities produced by Afrikaner covenantal thinking – planning, infrastructure, institutional memory, long-horizon cooperation – cannot simply be discarded because the metaphysics that once organised them has shifted."

Die WAT kotiljons op 100 jaar!

Maryke Roberts Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2026-05-26

"Bykans 500 gaste – redakteurs, bydraers, borge en medewerkers wat die afgelope eeu gehelp het om die droom van ’n omvattende woordeboek vir Afrikaans te verwesenlik – het saam kom feesvier, want dis ’n groot voorreg."

Elders gesien: Die blou huis is Erika Murray-Theron se debuutkinderboek op ouderdom 85

Frederik de Jager Boeke en skrywers 2026-05-25

"Die eerste drukoplaag is pas afgelewer, en ek is nie skaam daarvoor nie. Heel groots daarop, trouens. En dit is vir my lekker om weer uitgewer te speel, al is dit op mikroskopiese skaal."

Creative intuition by Theresa Hardman launched in Gqeberha

Izak de Vries Books and writers 2026-05-21

"Anyone who is interested in creativity may want to get hold of the book. While it is an academic text, Hardman writes fluently, and the bits that I have been reading since buying it are easy to understand."

Press release: Schreiner Karoo Writers Festival 2026 programme teaser

LitNet Books and writers 2026-05-21

The historic town of Nxuba (Cradock) is set to transform into a vibrant hub of literary exploration and artistic storytelling as the Schreiner Karoo Writers Festival returns from June 18th to June 21st, 2026. This year’s festival promises an immersive experience, blending the rich heritage of the Karoo with contemporary voices in poetry, memoir writing, and social-media storytelling.

Pasverskyn: Voëlsafari-aktiwiteitsboek deur Heléne Booyens en Hélène Loon

LitNet Boeke en skrywers 2026-05-21

Hierdie prettige, interaktiewe boek is vol opwindende aktiwiteite en fassinerende feite oor Afrika se voëls; van kleurryke visvangers tot majestueuse arende en pragtige flaminke.

’n Video en foto’s van ’n aand saam met Zelda Bezuidenhout oor Mei en alles daarna

Cliffordene Norton Boeke en skrywers 2026-05-20

"Mei voel soos die perfekte maand vir ’n boek met die titel Mei en alles daarna. En op Saterdag 16 Mei 2026 het lesers by die Kaalvoet Kafee buite Parys in die Noordwes saamgetrek om Zelda Bezuidenhout se derde roman vir volwassenes te vier."

Top