Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Fresh off the press: Haram by Zubayr Charles

LitNet Books and writers 2026-01-30

As a young man in a close-knit Muslim community in Woodstock, Muhammad used to feel trapped between who he was and who he was expected to be. But then he met Riyaaz, and his world shifted in unexpected ways. Haram is an unflinching tale alive with hidden and unspoken desires.

Tryna du Toit (1910–2005)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-01-30

"Die genot, die vreugde en die opwinding wat my skryfwerk my deur die jare verskaf het, glo ek, het sy begin in die betowerende ure wat ons om die kaggelvuur na my vader se vertellings geluister het." Lees oor Tryna du Toit se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Kortliks met Stefaans: Om kieskeurig te lees

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2026-01-29

"The drop het nie die literêre diepte van JM Coetzee se Disgrace nie, maar beide romans werk met hoofkarakters wat min sê en in albei romans lê die ware konflik eerder innerlik as uiterlik. Die hond in The drop vervul ’n verrassend soortgelyke funksie as die honde in Disgrace."

Press release: It’s almost story time. Get ready for World Read Aloud Day 2026!

LitNet Books and writers 2026-01-29

Get ready to share the magic and celebrate the joy of reading aloud.  World Read Aloud Day (WRAD) is celebrated internationally on Wednesday, 4th February 2026, and we want you to be a part of the celebration.

Lesersindruk: Unlocking the leadership master code deur Marius Pretorius en Nico Schutte

Naas Ferreira Lesersindrukke 2026-01-28

"Die steierwerk wat die vertikale ontwikkeling bymekaar hou, is die verskillende lyne soos kognitiewe, emosionele, morele, spirituele, en vele ander. Iemand kan hoogs ontwikkeld op die kognitiewe lyn wees, maar laag op die morele lyn."

Volbloedliefde deur Marilé Cloete, ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2026-01-28

"Marilé is ’n ou hand wanneer dit oor die beskrywing van karakters se lyflike bewuswording van mekaar gaan."

Die drie weduwees deur Irma Venter: ’n lesersindruk

Elsabé Welman Lesersindrukke 2026-01-26

"Die drie weduwees is ’n sterk misdaadverhaal met knap spanningsbou en uitstekende karakterisering."

Om ’n hart te tem deur Ciska Olivier: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2026-01-26

"Om ’n hart te tem sal menige leser inspireer. Dis ’n teer liefdesverhaal en laat ’n mens glo dat nuwe beginne wel moontlik is en dat daar iets moois uit tragedies kan voortspruit."

Kortliks met Stefaans: Boekrak, of tronk toe?

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2026-01-22

"Wat doen ’n goeie misdaadroman: Bly dit by jou, of moet dit gedeel word?"

Kinder- en jeugliteratuurskryfskool 2026 by die Breytenbach Galery: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Anne-Ghrett Erasmus, Mia Oosthuizen Kinderboeke 2026-01-22

"Ek sê altyd: Kinderboeke is nie kinderspeletjies nie, maar met hierdie kursus kan jy jou drome vlerke gee. En boonop is dit vreeslik baie pret!"

Judas Iskariot se ouers deur Jopie Coetzee, ’n lesersindruk

Annalize Marx Hills Lesersindrukke 2026-01-21

"Jopie Coetzee het hom oortref met hierdie drama, Judas Iskariot se ouers. Sy karakters is innemend en absoluut geloofwaardig. Die dialoog en uitbeelding van elke toneel is manjifiek geskryf."

Persverklaring: dig- en skryfkompetisie

LitNet Boeke en skrywers 2026-01-21

Ink Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in drie spogbloemlesings opgeneem gaan word.

Die laaste lewe van Timtom Taljaard deur François Verster: ’n skrywersonderhoud

Naomi Meyer, François Verster Skrywersonderhoude 2026-01-21

"Ja, ek het vir Timtom ’n stem gegee, dis waar. Ek wens natuurlik ons kon beter kommunikeer, en ek moes toe maar my verbeel wat ’n kat dink en wonder hoe presies dink hulle sonder (skryf-) taal – daarom juis het ek vir Timtom toe die vaardigheid 'gegee' om te kan lees en later selfs te probeer skryf."

Heil die Leser!: die rol van vrede en oorlog in twee romans

Nini Bennett-Moll Boekrubrieke 2026-01-21

Nini Bennett skryf hierdie maand haar boekrubriek oor ’n jeugroman en ’n boek met ’n historiese konteks.

The poetry whisperer’s workshop, compiled by Elsibe Loubser McGuffog: a reader’s impression

Janine Maske Books and writers 2026-01-21

"The poetry whisperer’s workshop is the takeaway from a project inspired by Alison Gwynne Evans, head of the Western Cape Branch of SACEE (the South African Council for English Education). ... Central to the workshop is the idea that the future of poetry should be affirmed, even in times where AI is set to challenge all areas of human endeavour."

Pasverskyn: Die Anglo-Boereoorlog in kleur, volume II deur Tinus le Roux

LitNet Boeke en skrywers 2026-01-20

Volume 2 dek die guerrillaoorlogvoering vanaf 1900 tot 1902 en beeld onder andere die tragedie van die verskroeideaardebeleid uit, asook die daaglikse roetine van Boeregevangenes in die konsentrasiekampe, plaaslik en oorsee. Die vredesproses ná vredesluiting en interessanthede oor die nasleep van die oorlog word ook uitgelig.

Elders gesien: Literatuurgeskiedenis

Jerzy Koch Boeke en skrywers 2026-01-20

"In beide dele probeer ek om nie net die literêrhistoriese prosesse te beskryf en analiseer nie, maar ook om die moontlikhede van die literatuurgeskiedenis as genre te verken."

Martjie Bosman (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-01-20

"Ek dig oor enigiets wat my aangryp en dig om woorde te kry vir ervarings wat ek nie heeltemal begryp nie." Lees oor Martjie Bosman se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Persverklaring: Oproep om voorleggings vir Lina Spies-huldigingsbundel, Onthou is die dag wat breek

LitNet Boeke en skrywers 2026-01-19

Hiermee word jy hartlik uitgenooi om tot hoogstens drie voorheen ongepubliseerde gedigte voor te lê vir die Lina Spies-huldigingsbundel wat later vanjaar by Naledi sal verskyn.

Verantwoording: die dialektiek van ’n sinryke bestaan deur Hercules Boshoff – ’n skrywersonderhoud

Naomi Meyer, Hercules Boshoff Skrywersonderhoude 2026-01-19

"Sokrates het gesê ’n onondersoekte lewe is nie die moeite werd om geleef te word nie. Ek sou sê ’n lewe wat nie geleef word nie, is ook nie die moeite werd om ondersoek te word nie."

Top