Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Rate hom met Renata: Sports en Kinkel en Konkel

2015-02-17 Renata gesels (S)sports in hierdie episode van "Rate hom met Renata". Daar is iets vir oud én jonk. Daar is kinkels en konkels, en 'n algemene kennis-vasvra oor oor tuindwerge.

UKZN se Kinderboekfees: Inligting en volledige program

2015-02-16 U skool word vriendelik uitgenooi na UKZN se Kinderboekfees, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, wat op 25 en 26 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus van UKZN en by Hilton College gaan plaasvind.

Klaskamerklets: In gesprek met Hesti van der Mescht

Hesti van der Mescht Skole 2015-02-06

 Hierdie week gesels ons met Hesti van der Mescht, Afrikaans-onderwyser by Paul Roos Gimnasium. "Ek hanteer almal asof hulle buitengewoon begaafd is. Werk soos ’n bom ..."

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-02-06

Hierdie vraestel bevat die afdelings "Begripstoets en taal" en "Digkuns en roman".

WF 2015: Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!

Akademies en skole 2015-02-05

LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in graad 10 tot 12 uit om hul Afrikaanse wetenskapfiksiekortverhaal van 700 tot 1 000 woorde in te skryf. 

Vrae oor "Seun na my hart" deur Ingrid Jonker (Afrikaans Huistaal, graad 10)

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-02-04

"'Seun na my hart' is 'n kort drama deur Ingrid Jonker en voorgeskryf vir leerders in graad 10. Hesti van der Mescht deel moontlike besprekingsvrae wat onderwysers of leerders tot hulp kan wees."

Klas-colloquium: Hantering van ontoereikende prestasie in wiskunde en fisiese wetenskappe in Suid-Afrika: Wíl ons? Régtig?

Kobus Maree 2015-02-03 Kobus Maree kyk na die redes en gevolge van ontoereikende prestasie in wiskunde en fisiese wetenskappe en vra: "Hoe kan ons die uitdaging hanteer?"

Die verlore geskenk

Simoné du Plessis 2015-02-02 "Die hondjie is bruin met kort beentjies, en hy het pragtige swart kolle op sy rug. Hy het die oulikste gesiggie wat Riana nog gesien het."

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-01-29

"Skryf 'n opstel oor die coolste eend op aarde. Of die mees spookagtige huis." Kyk hoe inspireer hierdie onderwyseres haar kreatiewe skryfwerkleerders.

Klaskamerklets: In gesprek met Lourette Erasmus

Lourette Erasmus 2015-01-26 Lourette Erasmus, Afrikaans-onderwyser by Hoërskool Stellenbosch, deel haar fortés  en frustrasies.

Vasgekeer

Simoné du Plessis 2015-01-23 Uit die pen van 'n graad 5-leerder: "'Moet ons net hier wag tot die storm verby is?' vra Liza met ’n bewerige stemmetjie. Sy gaan sit op die grond en trek haar knieë tot teen haar bors."

Van bokram na skaaplam

Riette Hugo 2015-01-19 "Dis die naaste wat ek nog ooit die woord 'skaapagtig' in lewende lywe gesien het."

Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager

Marthinus de Jager 2015-01-16 Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager

ATKV-Sterskool skitter met 100%-slaagsyfer

Izak de Vries Akademies en skole 2015-01-08

"Teen elfuur, op 6 Januarie 2015, kon Riyaand Najaar met ’n enorme glimlag op sy gesig aangekondig dat Spine Road High se klas van 2014 ’n 100%-slaagsyfer behaal het."

Klas-colloquium: Skoolwiskunde in Suid-Afrika: poort of slaggat

Hercules Niewoudt 2015-01-06 Hercules Nieuwoudt gesels oor die stand van skoolwiskunde in Suid-Afrika.

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

Lourette Erasmus Notas, toetse en vraestelle 2015-01-06

Vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal, graad 9.

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

Lourette Erasmus Notas, toetse en vraestelle 2015-01-06

Laai 'n toetsvraestel vir graad 8 Afrikaans Huistaal af.

Klaskamerklets: Onderhoud met Carline Janse van Rensburg

Carine Janse van Rensburg, Carline Janse van Rensburg 2014-12-09 Klaskamerklets: Onderhoud met Carline Janse van Rensburg

Afrikaans EAT: Graad 8: Woordeskat en spelling

Carline Janse van Rensburg Notas, toetse en vraestelle 2014-12-09

Toets graad 8's se woordeskat en spelling in die Afrikaans EAT-klas.

Klaskamerklets: Onderhoud met Rina Paul

Carine Janse van Rensburg, Rina Paul 2014-12-02 Klaskamerklets met Rina Paul
Top