KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Kabelo Mpurwana2012-10-19"Hy sluip sy pa se kantoor binne en kyk rond. Op die lessenaar is ’n dik lêer met die woorde 'TOP SECRET' in rooi geskryf en onder staan 'UNEBSP'."
Anke Schlünz2012-10-18"Skielik begin die piramide skud en daar verskyn ’n kraak op die marmerplate langs die piramides. Ek sien toe honderde figure wat deur die marmer breek."
Marise Oberholzer2012-10-17Die SBA het van 4–6 Oktober 2012 'n Wiskundekongres vir hoërskoolonderwysers in Oudtshoorn aangebied. Marise Oberholzer, projekbestuurder, gee haar indrukke.
Dirk Brand2012-10-17Die SBA het van 4–6 Oktober 2012 'n Wiskundekongres vir hoërskoolonderwysers in Oudtshoorn aangebied. Hier is die toespraak van DJ Brand, voorsitter van die SBA, wat by hierdie geleentheid gelewer is op 4 Oktober 2012.
David Piedt2012-10-17"11 450 skole in Suid-Afrika gebruik in 2012 nog steeds put-latrines." Die SBA het van 4–6 Oktober 2012 'n Wiskundekongres vir hoërskoolonderwysers in Oudtshoorn aangebied. Lees wat het David Piedt by hierdie geleentheid gesê.
Emily Gravett, Naomi Meyer2012-10-17From picking strawberries and life on the road to award-winning illustrator – Emily Gravett talks to Naomi Meyer after her recent visit to South Africa.
Natalie de Bruyn2012-10-17"Rosie Ismaervet. Ook bekend as die Verlammer, wat al die ouens se breine verdoof. Die Russies wetenskaplike se agteragterkleindogter. Haar hoofaantrekkingseienskap vir die outjies? Sy is, anders as die res van ons, 100% mens..."