Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Onderhoud met laerskoolteaterwenner: Die land van die groot woordfabriek

Winnie Nel, Naomi Meyer 2014-09-30 "Drama is die oudste vorm van kuns. Dit is gebore uit die mens se drang om uiting te gee aan sy innerlike wêreld, sy emosies en veral sy belewing van sy leefwêreld en die invloed wat dit op sy psige het. Daardie drang is vandag nog net so sterk soos eeue gelede."

ATKV-Tienertoneel: Opoffering bring uitstekende resultate vir jong leerders

Izak de Vries Academic research 2014-09-26

"Malmesbury is ’n plaasgemeenskap en die afstande is groot. Baie ouers het nie motors nie. Wat maak die kinders dan om te kan oefen? Hulle slaap in die klaskamer. Dit is die enigste manier hoe hulle die ure kon insit."

Nuut op NB-Uitgewers se Storierak

2014-09-22 Ontdek interaktiewe stories vir die jongspan op jou iPad of Android-tablet.

Uit deur Fanie Viljoen

Dewald Koen, Coenraad Walters 2014-09-16 Uit is ín. En die boek is belangrik. Twee onderwysers gee hul menings.

Godsdiens in skole: Wat sê die Grondwet?

Marinus Wiechers 2014-09-09 Val godsdiensonderrig weg, of hoe word dit toegepas? Marinus Wiechers, Grondwetkenner, gee sy mening.

Poësieskryfkompetisie vir leerders

Skryfkompetisies 2014-09-08

Laer- en hoërskoolleerders word uitgenooi om aan die 18de Poetry Africa-poësieskryfkompetisie deel te neem.

Biebouw-resensie: Lotta se lewe deur Alice Pantermuller

Anke Theron 2014-09-03 "Hierdie boek is ideaal vir kinders wat nog leer lees, asook dié wat graag op hulle eie wil lees."

Biebouw-resensie: Siobhán van die sirkus deur Jaco Fouché

Bibi Burger 2014-08-26 "Só probeer Fouché nie vanuit die posisie van volwasse skrywer antwoorde bied nie, maar beeld hy soos met sy ander romans op ’n genuanseerde manier karakters se soeke en reise uit en laat die interpretasiewerk aan die leser oor."

kykNET Silwerskermfees 2014: Suurlemoen!

Jaco Jacobs, Naomi Meyer 2014-08-26 "Partykeer moet ’n mens bereid wees om jou kinders by iemand anders te los en te kyk hoe goed hulle sonder jou regkom."

Afrikaanse jeugboek ’n finalis in internasionale kompetisie

LAPA Uitgewers 2014-08-25 Jaco Jacobs se jeugboek Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word (LAPA Uitgewers) ding tans teen ’n indrukwekkende lys internasionale skrywers in verskeie tale mee om die nuut gestigte Found In Translation-toekenning.

Robin Williams: die kaptein en die kluisenaar

Coenraad Walters 2014-08-15 Uitsonderlik in Dead Poets' Society. Maar ook het hy kammakots bestudeer en op sy lessenaar gestaan en die wêreld uit 'n ander hoek bekyk. Coenraad Walters leer vir sy leerders die lesse wat Robin Williams hom leer.

Fokusberoep: Juweliersontwerper en –vervaardiger

Phia Mans, Naomi Meyer 2014-08-15 Is jy kreatief en kunstig – en wil jy ’n juwele ontwerp en vervaardig? Phia Mans vertel wat dit beteken.

Iemand met wie ek kan praat …

Dewald Koen Menings 2014-08-13

Hoe kan gay tieners in skole ondersteun word?  

ATKV-Kinderboektoekennings 2014

2014-08-06 Hier is die wenners van die ATKV-Kinderboektoekennings 2014.

Vlooi en die sirkus by die Kunstekaap

Margit Meyer-Rödenbeck, Naomi Meyer 2014-08-05 Margit Meyer-Rödenbeck vertel vir Naomi Meyer hoe word Vlooi, die hoofkarakter in die voorgeskrewe leesboeke vir die grondslagfase, vanaf 11 tot 29 Augustus 2014 lewendig op die verhoog van die Kunstekaap.

ATKV: Temba-musiekprojek

2014-07-28 Hier gee musiek kinders se siele vlerke.

Is daar 'n alien op jou stoep?

Koos Kombuis 2014-07-14  

Afrikaans Huistaal: Luisteroefening oor Faan se trein

Annaline van Vreden Notas, toetse en vraestelle 2014-07-03

Laai hierdie luisteroefening en memorandum, gebaseer op die film Faan se trein, vir Afrikaans Huistaal (Graad 12) gratis af.

Onderhoud: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Fanie Viljoen, Naomi Meyer 2014-07-02 Hy loop rond in ons skole en ons samelewing: 'n jongman met 'n geweer om ons almal uit te wis. Fanie Viljoen vertel vir Naomi Meyer hoe dit is om in daardie jongman se vel rond te loop, die hoofkarakter van sy Pleisters vir die dooies.
Top