Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
CP het 'n naam
2014-02-04 Die hele program kom tot stilstand. Die afsetter roep: “Merke, gereed, gaan!” Lina stoot hom. Van agter af word daar aangemoedig: “Go, Lina, go!” By die wenpaal wag ’n skare hom in. Hy is ’n wenner. Foto’s word geneem. ’n Medalje om die nek gehang.ATKV-slypskool vir dramateksskrywers
2014-01-27 Die ATKV bied in Maart ’n slypskool vir ontluikende dramaturge aan, met ’n indrukwekkende versameling kenners wat werkswinkels en lesing aanbied.Riglyne vir die opstel van eksamenvraestelle
2014-01-24Laai hierdie gratis riglyne vir die opstel van eksamenvraestelle en asseseringsmetodes met die komplimente van Henk Viljoen (Best Book – NB-Uitgewers) af.
Agtervolger by die Suidoosterfees
2014-01-22 Agtervolger, vanaf 2014 die nasionale voorgeskrewe werk vir graad 8-leerders, word spesiaal vir die Suidoosterfees op die planke gebring. Die akteurs vertel van hul ervarings.Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal
2014-01-22Op soek na inligting oor die voorgeskrewe gedigte van 2014 se graad 12 Afrikaans Huistaal-sillabus? LitNet bied gratis hulp. In die tabel hier onder is die naam van die gedig, die digter en 'n skakel wat jou na 'n skrywersalbum van die betrokke skrywer neem.
Besoek uit Engeland
2014-01-15 "Toe sy by ons klas kom het ’n paar van hulle vrae gehad. Karabo vra of die vliegtuig nie geval en 'gecrash' het nie. Sihle vra wat is haar gebarenaam. Hy is so opgewonde oor die vreemde vrou dat hy wil hê ek moet vir die ouers ook daarvan vertel en ’n brief in die kantoor laat tik."Skryfvaardighede vir Graad 11-leerders
2014-01-15Laai hierdie gratis skryfvaardighede-oefening vir Graad 11-leerders met die komplimente van Henk Viljoen (Best Book - NB-Uitgewers) af.
Nuwe toepassing vir Afrikaanse kinderboeke by NB-Uitgewers bekendgestel
2013-12-12 Twintig Afrikaanse kinderboeke is nou beskikbaar op die App Store, op één rak. Storierak is ‘n toepassingwinkel wat deur NB-Uitgewers vrygestel is. Dit is beskikbaar op die iPad en iPad-mini en is gemik op kinders van 2 tot 8 jaar.Storierak: NB-Uitgewers se nuwe kinderboektoep
2013-12-12 Storierak is 'n toepassingwinkel wat deur NB-Uitgewers vrygestel is. Nèlleke de Jager praat met Naomi Meyer oor kinders wat anders lees in 'n veranderende wêreld.Begripslees: Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks
2013-12-05Laai hierdie lekker begripsleesoefening gratis met komplimente van Best Books (NB-Uitgewers) af.
Winnie the Pooh by die Kunstekaap hierdie Kersvakansie
2013-12-03 Winnie the Pooh hou Kersvakansie in Kaapstad vanjaar. Naomi Meyer het met Tigger (oftewel Dirk Joubert) oor dié produksie - van 10 tot 21 Desember 2013 in die Kunstekaap - gesels.Onderhoud met Jaco Jacobs
2013-11-25 Hoe kry Jaco Jacobs dit reg om ? topverkoper-skrywer van jeug- en kinderboeke te wees? Zoë Salzwedel het hom uitgevra.Onderhoud oor Wolkland deur Aden van Niekerk
2013-11-20 Johannes Meyer (6) voer 'n onderhoud met Aden van Niekerk (6) oor Aden se boek, Wolkland.Nooit alleen deur Olindia Bresser
2013-11-20 Nooit alleen trek die leser in en vertel van ’n kind se bykans onmoontlike stryd om uit die wêreld van seksuele misbruik te ontsnap.Woorde kan 'n wapen wees
2013-11-20 "Maak ’n leeskamer: Stap een - identifiseer (en waardeer!) die gewillige en geesdriftige onderwyser. By IM Monare Primary het juffrou Martha Mapetho 64 kinders in haar graad 2-klas."Nuwe kinderboeke by LAPA Uitgewers
2013-11-14 Lees nog oor hierdie splinternuwe kinderboeke by LAPA Uitgewers: Meneer Monster, Onverklaarbaar, Ek + jy en Ons kan!.Die vasstelling van wetenskaplik-begronde maatstawwe vir die waardebepaling van Afrikaanse Grondslagfase-leesreekse
2013-11-12 "Dié ondersoek het gelei tot die vasstelling van wetenskaplik-begronde maatstawwe aan die hand waarvan onderwysers die waarde van Afrikaanse Grondslagfase-leesreekse kan bepaal."Finding the writer where the stories begin
2013-11-11 An interview with award-winning South African author Linda Rode about the award-winning book In die Nimmer-Immer Bos / In the Never Ever Wood.Lubbel
2013-11-11 "Dit was slegte nuus vir my, want ons het nie behoorlik gegroet nie. Ek laat weet haar dat sy asseblief moet skool toe kom, en hom saambring, dat ons kan groet en om sy gehoorstukkies te kom haal."Notas oor leesonderrig
2013-11-11Hier is ’n handige gids oor die fases van lees, die verband tussen lees en leer en voorstelle vir leesstrategieë vir die begrip, waardering en evaluering van verskillende soorte tekste.

