Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Raak betrokke by skole, vra ATKV
2013-06-14 "Skole, as sosiale en opvoedkundige instellings, is belangrik om leerders as toekomstige leiers voor te berei op verantwoordelike burgerskap."SBA besoek Laerskool Rietenbosch in Cloetesville
2013-06-12 Die hoof uitvoerende beampte van die SBA, Danie van Wyk, oorhandig aan Roy van Rooyen, skoolhoof van Laerskool Rietenbosch in Cloetesville, boeke met die oog op die toerus van die skool se biblioteek.Nie net die Babalela nie: 'n onderhoud oor Onder water
2013-06-11 "As mens van vlees en bloed kan jy net op een plek wees en die lewe so belewe, maar as jy lees, kan jy baie lewens lewe en baie ervarings saam met die karakters hê."Kuberklas Kreatief-kortverhaal: Madam 50's Glam Vintage
2013-06-11 "Het sy dan gedroom? Sy kan tog nie een dag soos ’n prinses behandel word en die volgende totaal onder die radar verdwyn nie?"Mandeladag 2013: Gee jou boek vir Mamelodi
2013-06-07 Reineth Prinsloo het besluit Mandeladag en die 67 minute diens hoef nie tot een dag per jaar beperk te word nie. Sy vertel van 'n lees- en boekeprojek wat aan Mandeladag gekoppel is.’n Konseptuele raamwerk vir voortgesette professionele ontwikkeling van onderwysers in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
2013-06-05 "Hierdie artikel fokus spesifiek op die Nasionale Raamwerk vir Onderwysersopleiding en -ontwikkeling, die Geïntegreerde Strategiese Beplanningsraamwerk in Suid-Afrika en amptelike dokumente van die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders."Donald Grant se toespraak by SBA se Wiskunde-kongres
2013-05-21 "Wiskunde is die sleutel tot die ontwikkeling en vordering van die Wes-Kaap en vorm die basis van baie van ons verdere onderwys-en-opleidingsvelde in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en besigheid – almal sleutelsektore vir ’n groeiende ekonomie soos ons s’n."Terug na die basiese met Wiskunde-onderrig
2013-05-14 Sonder ’n terugvoer na die basiese beginsels van Wiskunde-onderrig gaan dit moeilik wees om prestasie in hierdie vak te verbeter – en daarom het die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) sy fokus na Wiskunde verskuif, skryf Danie van Wyk.Kingswood College: Afrikaans-vraestelle
2013-05-10Afrikaans-vraestelle wat begripstoetse, poësie, prosa en taal insluit.

