Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Leerbestuurstelsels teenoor sosialenetwerk-omgewings: die ontwikkeling van ’n geïntegreerde tegnologiese onderrig-leer-model
2013-02-20 "Deur die navorsing wat tot die artikel gelei het, is ondersoek hoe studente se persepsies van gesamentlike leer, sosiale teenwoordigheid en vlakke van leer mekaar beïnvloed."Fokusberoep: Onderwyseres
2013-02-12 Wil jy ’n onderwyser word vir leerders in die vroeë grondslagfase? Charlotte van der Merwe vertel wat dit beteken.Fokusberoep: Nuusleser en televisieaanbieder
2013-02-12 Wil jy ’n nuusleser of televisieaanbieder word? Tracey Lange vertel wat dit beteken.WOW word tien
2013-02-12 "Die Woorde Open Wêrelde-jaarprojek van die US Woordfees, wat reeds sedert Oktober 2003 aangebied word, is een van die Universiteit Stellenbosch se grootste skooluitreikprogramme, met ’n wye reeks projek-aksies."Rekeningkunde-vraestelle: Februarie/Maart 2012
2013-02-11 Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).Inligtingstegnologie-vraestelle: Februarie/Maart 2012
2013-02-11 Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).Wetenskap-vraestel (Fisika): Februarie/Maart 2012
2013-02-11Hersien graad 12 fisika met behulp van hierdie Afrikaanstalige vraestel.
Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012
2013-02-11Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).
Geografie-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012
2013-02-11Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).
SBA: Onderwysseminaar op 16 Februarie 2013
2013-02-08 Deelnemers aan die seminaar sluit in die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, Die Federasie van Skoolbeheerliggame en die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie.UKZN Kinderboekfees, 27–28 FEBRUARIE 2013
2013-02-07 "Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."Rapport se beriggewing oor skoolgeweld 1994–2011: ’n multidimensionele sosiale probleem
2013-02-05"Berigte oor skoolgeweld wat in Rapport verskyn het, toon ’n redelik volledige beeld van skoolgeweld in Suid-Afrika"

