Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Ontmoet die wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
2012-12-20 "Ek het van die begin af geweet ek wil oor 'n kloon skryf wat 'n vrou is, maar die storie het self begin vorm aanneem hoe meer ek daaraan gewerk het."Ontmoet die naaswenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
2012-12-20 "My lewe word meestal bestuur deur my honde, my pen en papier, my kitaar en klavier, en soms, as ek gelukkig is, myself."Laerskoolleiers by ATKV-Jeugleiersimposium toon groot belofte
2012-12-18 Die ATKV-Jeugleiersimposium vir laerskoolleiers het vanaf 4-7 Desember by ATKV-Goudini Spa plaasgevind.Wetenskapfiksiekompetisie: wenners aangekondig!
2012-12-12 Die wenners van die grootste wetenskapfiksieskryfkompetisie vir hoërskoolleerders in die land is bekend!Meester: Kersuitgawe
2012-12-10 Vyf strokies wat Meester herinner waarom hy hom vanjaar so dikwels vir sy leerders vererg het.WOW en Son ken beurse toe aan skoolkoerante
2012-12-06 Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek en Son het op 28 November pryse en beurse oorhandig aan leerders van WOW-skole.As ons moetie en bygeloof bo werklikheid stel
2012-12-05 "Het die media, as die belangrikste verspreider van inligting en kennis, nie ’n morele verpligting om onsin van gesonde verstand en bewese rasionele verklarings te skei nie?"WF 2012: Top-tien-finaliste aangewys!
2012-11-21Hier is die top-tien-finaliste vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie. Koos Kombuis en Fanie Viljoen lewer kommentaar.

