KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
John Henry Randall2012-10-11"Dit is die jaar 2173, 25 jaar na die Derde Wêreldoorlog, en die aarde staar ’n apokalips in die gesig. Die wêreld is permanent met ’n digte laag rook mis bedek as gevolg van die nimmereindigende inisiatiewe om die Ryk uit te brei."
Op 12 Oktober word Wêreldonderwysersdag gevier. ’n Paar bestuurslede van die ATKV en skrywers wie se boeke by LAPA verskyn het, deel hul herinneringe aan onderwysers wat ’n impak op hul lewens gehad het.
Riaan Visman, Naomi Meyer2012-10-10"Daar is ongelooflik baie talent onder die skoolkinders, veral vandat Kuns en Kultuur weer deel vorm van die kurrikulum, en omdat fokusskole geïdentifiseer is." Riaan Visman is aangestel as die Kunstekaap se skole-ontwikkelingspraktisyn.
Genna-Lee Kritzinger2012-10-04"Op pad na die ondergrondse vervoerstelsel luister ek na die nuus op die radio. Ek kan my ore nie glo nie. Ek weet nie of ek opgewonde of teleurgesteld moet wees nie. Daar is blykbaar ’n massiewe kompetisie in Madagaskar vir al die ondersoekende dierkundiges in die wêreld en dit begin vandag."
Lara du Preez2012-10-04"Fantasieë. Wetenskaplikes het begin om dit in 2204 te ontwikkel, toe die aarde nie meer gered kón word nie. ’n Ontsnapping van die vuil wêreld. ’n Langer en gelukkiger lewe. Koop ’n droom."
Shani van Dyk2012-10-04"Die arme haas het geen kans nie. Voor hy mooi weet wat aangaan, is Ricky bo-op hom. Net soos die klein mannetjie begin Ricky suig en hy kan homself nie keer nie. Die kop van die haas bly heel laaste oor. Beangste ogies word toegemaak toe Ricky inbeweeg vir die finale suig."