Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
LitNet Akademies: Die Suid-Afrikaanse onderrigstelsel en die rol van Waarderende Ondersoek in leierskap-ontwikkelingsprojekte
2012-04-02 Twee kenners op die gebied van opvoedkundige sielkunde gee hulle mening oor Jannie Pretorius se LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje".Skole-navrae
2012-02-03 Is jy 'n onderwyser, leerder of ouer van 'n skoolgaande kind? Stuur jou navraag oor skole-materiaal of algemene navrae na klaskamer@litnet.co.za. Jy kan ook direk hieronder kommentaar lewer. Ons plaas die navrae op een plek en nooi lesers en ander kundiges om te reageer.Danie van Wyk in gesprek met Naomi Meyer
2012-01-26 "Moedertaalonderrig is ononderhandelbaar"Danie van Wyk gesels met Naomi Meyer oor sy visie vir die SBA.
Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011
2012-01-19 Tafelberg en Sanlam kondig die finaliste in vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur aan.Hoe vier ons Jeugdag? Watter boodskap gee ons aan die jeug?
2011-03-22Ons het so pas Menseregtedag gevier en dis binnekort weer tyd om Jeugdag te vier. Maar die jeug het steeds geen basiese menseregte nie en Jeugdag is vandag een van die mees verdelende dae op ons kalender.
Moedertaalonderrig bevorder leerderprestasie en kulturele diversiteit
2011-01-18 Met die afskaffing van apartheid het die nuwe regering die edele beginsel van ’n veeltaligheidsbeleid aanvaar wat erkenning aan 11 amptelike tale gegee het.Tyd om 'n doel te skop in elke skool
2010-08-10 Dis Vrydagmiddag skuins na drie. Ek sit voor my rekenaar en skryf. Ek is grieperig en moes op doktersorders binnenshuis bly. Êrens klink die gejuig op van ’n uitbundige skare. ’n Paar vuvuzelas se nou al aanvaarbare geblêr ...LitNet-spens: Monoloog uit Blomme vir die winter
2010-04-15Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

