Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Danie van Wyk in gesprek met Naomi Meyer
2012-01-26 "Moedertaalonderrig is ononderhandelbaar"Danie van Wyk gesels met Naomi Meyer oor sy visie vir die SBA.
Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011
2012-01-19 Tafelberg en Sanlam kondig die finaliste in vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur aan.Hoe vier ons Jeugdag? Watter boodskap gee ons aan die jeug?
2011-03-22Ons het so pas Menseregtedag gevier en dis binnekort weer tyd om Jeugdag te vier. Maar die jeug het steeds geen basiese menseregte nie en Jeugdag is vandag een van die mees verdelende dae op ons kalender.
Moedertaalonderrig bevorder leerderprestasie en kulturele diversiteit
2011-01-18 Met die afskaffing van apartheid het die nuwe regering die edele beginsel van ’n veeltaligheidsbeleid aanvaar wat erkenning aan 11 amptelike tale gegee het.Tyd om 'n doel te skop in elke skool
2010-08-10 Dis Vrydagmiddag skuins na drie. Ek sit voor my rekenaar en skryf. Ek is grieperig en moes op doktersorders binnenshuis bly. Êrens klink die gejuig op van ’n uitbundige skare. ’n Paar vuvuzelas se nou al aanvaarbare geblêr ...LitNet-spens: Monoloog uit Blomme vir die winter
2010-04-15Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

