Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) se visie is om geletterde, selfonderhoudende, omgewingsbewuste gemeenskappe te vestig. Die volgende SBA-programme bied noodsaaklike ondersteuning vir leerders, onderwysers en skole: | |
SBA-loopbaangids: Met hierdie waardevolle gids wil die SBA jongmense prikkel om talent raak te vat en gepaste opleiding te kry in eie en ander tale. |
|
|
SBA-leesprogramme: Die SBA ondersteun verskeie leesprojekte wat daarop gemik is om leervaardighede by kinders op voorskoolse, laerskool- en hoërskool vlak te bevorder. |