Die ATKV bied in 2012 ’n verskeidenheid opwindende jeugprojekte aan. Vind hier uit hoe jou skool kan deel in die pret!
Sluitingsdatum: 11 Mei 2012
ATKV-Tienertoneel 2012
Hierdie kompetisie bied hoërskoolleerders die geleentheid om hulle liefde vir Afrikaanse toneelspel en -kyk uit te leef.
ATKV-Jeugberaad
Die ATKV nooi jou skool uit om leerders te identifiseer en as verteenwoordigers van jou skool vir die Jeugberaad in te skryf.
ATKV-Leesprojek
Die ATKV nooi leerders uit om gedurende 2012 deel te neem aan die Leesprojek!
Sluitingsdatum: 25 April 2012
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.
Reageer
Jou naam*
Jou e-posadres*
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Stel my in kennis indien nuwe kommentaar bygevoeg word.