Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Lubbel

Annette van der Westhuizen 2013-11-11 "Dit was slegte nuus vir my, want ons het nie behoorlik gegroet nie. Ek laat weet haar dat sy asseblief moet skool toe kom, en hom saambring, dat ons kan groet en om sy gehoorstukkies te kom haal."

Notas oor leesonderrig

Henk Viljoen Notas, toetse en vraestelle 2013-11-11

Hier is ’n handige gids oor die fases van lees, die verband tussen lees en leer en voorstelle vir leesstrategieë vir die begrip, waardering en evaluering van verskillende soorte tekste.

Winnie the Pooh at Artscape Theatre

2013-11-07 Winnie the Pooh lives in Hundred Aker Wood. He wakes up to a cold snowy day. He goes to his friend Piglet’s home, to tell him about the snow but Piglet has gone to find Winnie the Pooh.

Hoe laag kan die standaarde daal?

Jason Lloyd 2013-11-05 "Miskien sou dit veilig wees om te sê dat die voorstel om voortaan studente toe te laat om self te kies in hoeveel jaar hulle ’n eerste graad wil verwerf, simptomaties is van die vervlakking van standaarde op bykans alle vlakke van ons Suid-Afrikaanse samelewing."

Best Books: Alles-in-Een-pakket vir Graad R-leerders

Notas, toetse en vraestelle 2013-11-04

Laai die nuwe Alles-in-Een-brosjure vir Graad R-leerders nou hier af en kyk watter lekker materiaal Best Books (’n druknaam van NB-Uitgewers) aanbied.

Eerste dag

Annette van der Westhuizen 2013-10-25 "Ek word by die dowe klas ingedeel. Hulle kort ’n tweede klas. Daar is 16 dowes, heeltemal te veel vir een persoon (dit het ek binne ’n paar minute agtergekom)."

Eenakters gesoek

2013-10-24 Best Books, ’n druknaam van NB-Uitgewers, is opsoek na eenakters vir ’n splinternuwe bundel vir Afrikaans graad 12-leerders.

Mensehandelbewustheid | Human Trafficking Awareness

Naomi Meyer, Marisa de Lange, Corinne Sandenberg 2013-10-18 Corinne Sandenberg of Stop Trafficking and Marisa de Lange, curator of the Freedom Exhibition, talk to Naomi Meyer about a topic everybody wants to avoid.

LAPA-onderhoud: Gerook deur Eldridge Jason

Eldridge Jason, Naomi Meyer 2013-10-15 Eldridge Jason se jeugroman stel die leser bekend aan ’n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is. Die boek is ontstellend en eerlik geskryf; dis 'n moet-lees vir ouers én hul kinders. Naomi Meyer het die skrywer hieroor uitgevra.

ATKV-simposiums vir jeug se hoofleiers

2013-10-14 Vir hoërskoolleiers is daar van 2 tot 5 Desember ’n simposium by ATKV Buffelspoort, terwyl Kaapse jeugleiers tussen 3 en 6 Desember ’n simposium kan bywoon by ATKV Goudini Spa. Vir laerskoolleiers is daar van 2 tot 5 Desember ’n simposium by ATKV Drakensville  en van 3 tot 6 Desember by ATKV Goudini Spa.

Bydraes gesoek vir aksierym- en liedjieboek vir pikkies van een tot drie jaar!

Riana Scheepers, Suzette Myburgh, Gertie Smit 2013-10-09 "Ons beoog ’n opvolgbundel vir die ouer kleingoed, Rympies vir kleintjies en kleuters,maar ons fokus is nou eers op die heel kleintjies: peuters van 1 tot 3 jaar."

Rym-, aksierym- en liedjiebundel vir pikkies: Lees dié onderhoud oor bydraes wat jy self kan stuur!

Naomi Meyer, Suzette Myburgh, Riana Scheepers, Gertie Smit 2013-10-09 Riana Scheepers, Suzette Myburgh-Kotzé en Gertie Smit is besig om 'n rym-, aksierym- en liedjiebundel saam te stel vir heel kleintjies van ouderdom een tot drie jaar. Naomi Meyer het al drie van hulle oor die projek uitgevra.

Opening of Mamelodi reading room

2013-10-03 The University of Pretoria Faculty of Humanities invites you to the opening of the reading room at the Dr IM Monare Primary School as part of an institutional community service initiative.

Jong wiskundiges: Skryf in vir hierdie lekker kompetisie van die Akademie

2013-10-01 Die Jong Einstein Wiskunde-Aksie is 'n projek van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, die SAOU en die Universiteit van Pretoria om skeppende wiskundetalent by laerskoolleerders aan te moedig. Sluitingsdatum: 11 Oktober 2013.  

Cape Town Narrative Co-op workshop series

2013-09-27 Cape Town Narrative Co-op are presenting a narrative workshop for adults on using creative writing as a therapeutic resource.

Erfenisdag 2013 en Suid-Afrikaanse helde en ikone

Wendy Maartens, Naomi Meyer 2013-09-25 "Enigiemand wat aspirasies het om ’n held te word, gaan wreed ontnugter word. Die meeste mense oor wie ek vir hierdie boek navorsing gedoen het, was doodgewoon."

Fokusberoep: Towenaar

Geon Nel, Naomi Meyer 2013-09-18 Al ooit oorweeg om vir jou kruideniersware te betaal met geld wat jy verdien het deur 'n towenaar te wees? Abrakadabra: Hier is 'n onderhoud met een.

SA Akademie: Opwindende bekronings en simposium op Stellenbosch

2013-09-05 Dodelike outonome robotte; 'n blik op die wanaanbieding van owerheidshulpbronne; die hoe en wat van biografie; is van die onderwerpe wat deur kundiges by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium (12/13 September) op Stellenbosch bespreek sal word.

Poort van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi hoërskoolleerders om te skryf

2013-09-03 Poort is 'n projek van die Suid-Afrikaanse akademie vir Wetenskap en Kuns, wat ten doel het om skeppende skryftalent in Afrikaans by hoërskoolleerders aan te moedig. Leerders wat aan hierdie kompetisie deelneem, kan groot pryse wen.

Clover Aardklop 2013: Tien skole ding mee om die titel van ATKV-Tienertoneelwenner

Naomi Bruwer 2013-09-03 Toneelgroepe van tien hoërskole ding tydens Clover Aardklop in die finaal mee om die gesogte titel van ATKV-Tienertoneelwenner vir 2013, met prysgeld van R45 000. Naomi Bruwer het by Lizané Basson van die ATKV uitgevind wat die gehoor kan verwag.
Top