Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Laerskool Jan van Riebeeck wen R35 000 met ATKV-Handevat

2014-02-13 “Daar word ’n totale bedrag van R105 000 prysgeld deur die ATKV aan die wenners van hierdie kompetisie betaal. Die skool wat die inisiatief vir die projek neem, asook die skool wat opgehef word, ontvang elkeen prysgeld om terug te ploeg in die gemeenskap.”

Toegepaste seerowers: LAPA Uitgewers se nuwe interaktiewe storie-app

LAPA Uitgewers 2014-02-07 Almal weet daar is net mooi niks waarvoor seerowers bang is nie. Maar toe iets op die dek van haar pa se skip erger as die asem van ’n hamerkophaai begin ruik, vermoed Sanmarie daar is dalk één ding wat haar seerower-pa en sy dapper bemanning hoendervleis gee ...

CP het 'n naam

Annette van der Westhuizen 2014-02-04 Die hele program kom tot stilstand. Die afsetter roep: “Merke, gereed, gaan!” Lina stoot hom. Van agter af word daar aangemoedig: “Go, Lina, go!” By die wenpaal wag ’n skare hom in. Hy is ’n wenner. Foto’s word geneem. ’n Medalje om die nek gehang.

ATKV-slypskool vir dramateksskrywers

2014-01-27 Die ATKV bied in Maart ’n slypskool vir ontluikende dramaturge aan, met ’n indrukwekkende versameling kenners wat werkswinkels en lesing aanbied. 

Riglyne vir die opstel van eksamenvraestelle

Henk Viljoen Notas, toetse en vraestelle 2014-01-24

Laai hierdie gratis riglyne vir die opstel van eksamenvraestelle en asseseringsmetodes met die komplimente van Henk Viljoen (Best Book – NB-Uitgewers) af.

Agtervolger by die Suidoosterfees

Naomi Meyer, Dealan Fredericks, Elandré Schwartz, Nicolette van Schalkwyk 2014-01-22 Agtervolger, vanaf 2014 die nasionale voorgeskrewe werk vir graad 8-leerders, word spesiaal vir die Suidoosterfees op die planke gebring. Die akteurs vertel van hul ervarings.

Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal

Notas, toetse en vraestelle 2014-01-22

Op soek na inligting oor die voorgeskrewe gedigte van 2014 se graad 12 Afrikaans Huistaal-sillabus? LitNet bied gratis hulp. In die tabel hier onder is die naam van die gedig, die digter en 'n skakel wat jou na 'n skrywersalbum van die betrokke skrywer neem.

Besoek uit Engeland

Annette van der Westhuizen 2014-01-15 "Toe sy by ons klas kom het ’n paar van hulle vrae gehad. Karabo vra of die vliegtuig nie geval en 'gecrash' het nie. Sihle vra wat is haar gebarenaam. Hy is so opgewonde oor die vreemde vrou dat hy wil hê ek moet vir die ouers ook daarvan vertel en ’n brief in die kantoor laat tik."

Skryfvaardighede vir Graad 11-leerders

Henk Viljoen Notas, toetse en vraestelle 2014-01-15

Laai hierdie gratis skryfvaardighede-oefening vir Graad 11-leerders met die komplimente van Henk Viljoen (Best Book - NB-Uitgewers) af.

Nuwe toepassing vir Afrikaanse kinderboeke by NB-Uitgewers bekendgestel

2013-12-12 Twintig Afrikaanse kinderboeke is nou beskikbaar op die App Store, op één rak. Storierak is ‘n toepassingwinkel wat deur NB-Uitgewers vrygestel is. Dit is beskikbaar op die iPad en iPad-mini en is gemik op kinders van 2 tot 8 jaar.

Storierak: NB-Uitgewers se nuwe kinderboektoep

Nèlleke de Jager, Naomi Meyer 2013-12-12 Storierak is 'n toepassingwinkel wat deur NB-Uitgewers vrygestel is. Nèlleke de Jager praat met Naomi Meyer oor kinders wat anders lees in 'n veranderende wêreld.

Begripslees: Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks

Henk Viljoen Notas, toetse en vraestelle 2013-12-05

Laai hierdie lekker begripsleesoefening gratis met komplimente van Best Books (NB-Uitgewers) af.

Winnie the Pooh by die Kunstekaap hierdie Kersvakansie

Dirk Joubert, Naomi Meyer 2013-12-03 Winnie the Pooh hou Kersvakansie in Kaapstad vanjaar. Naomi Meyer het met Tigger (oftewel Dirk Joubert) oor dié produksie - van 10 tot 21 Desember 2013 in die Kunstekaap - gesels.

Onderhoud met Jaco Jacobs

Zoe Salzwedel, Jaco Jacobs 2013-11-25 Hoe kry Jaco Jacobs dit reg om ? topverkoper-skrywer van jeug- en kinderboeke te wees? Zoë Salzwedel het hom uitgevra.

Onderhoud oor Wolkland deur Aden van Niekerk

Aden van Niekerk, Johannes Meyer 2013-11-20 Johannes Meyer (6) voer 'n onderhoud met Aden van Niekerk (6) oor Aden se boek, Wolkland.

Nooit alleen deur Olindia Bresser

Leti Kleyn 2013-11-20 Nooit alleen trek die leser in en vertel van ’n kind se bykans onmoontlike stryd om uit die wêreld van seksuele misbruik te ontsnap.

Woorde kan 'n wapen wees

Leti Kleyn 2013-11-20 "Maak ’n leeskamer: Stap een - identifiseer (en waardeer!) die gewillige en geesdriftige onderwyser. By IM Monare Primary het juffrou Martha Mapetho 64 kinders in haar graad 2-klas."

Nuwe kinderboeke by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-11-14 Lees nog oor hierdie splinternuwe kinderboeke by LAPA Uitgewers: Meneer Monster, Onverklaarbaar, Ek + jy en Ons kan!.

Die vasstelling van wetenskaplik-begronde maatstawwe vir die waardebepaling van Afrikaanse Grondslagfase-leesreekse

Tiané Koekemoer, Liesel Ebersöhn, Ina Joubert, Melanie Moen 2013-11-12 "Dié ondersoek het gelei tot die vasstelling van wetenskaplik-begronde maatstawwe aan die hand waarvan onderwysers die waarde van Afrikaanse Grondslagfase-leesreekse kan bepaal."

Finding the writer where the stories begin

Thelma Mort, Linda Rode 2013-11-11 An interview with award-winning South African author Linda Rode about the award-winning book In die Nimmer-Immer Bos / In the Never Ever Wood.
Top