Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Klaskamerklets: In gesprek met Carin Lawrie

Carin Lawrie 2015-03-09 "Ek maak baie keer gebruik van liedjies en stories. Dis verstommend hoe gou ’n kind ’n taal kan aanleer wanneer sy/hy wil weet wat aangaan!"

Klaskamerklets: In gesprek met Coenraad Walters

Coenraad Walters 2015-03-04  "Die onderwys probeer baie hard om studente vaardighede te laat aanleer en kennis te laat opdoen: die uitdaging is om ’n toekomsdimensie daaraan te verleen."

ATKV Handevat-Projek: Laat die kindertjies speel

Izak de Vries Menings 2015-03-04

Kinders moet speel en hulle moet aangemoedig word om te fantaseer. Dit was die boodskap wat op 20 Februarie by die Tshiamo Primary School in Vergenoeg, net buite Kimberley, uitgedra is. Izak de Vries deel sy foto's.

WF 2015: Die Mars-uitstappie

Nicole Steinmann Kuberklas Kreatief 2015-03-03

 Die wag is verby! Lees die eerste inskrywing vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie hier.

Swak dissipline ondermyn goeie onderrig

Jean Oosthuizen 2015-02-20  "Sommige leerders is onbeheerbaar wanneer hulle onder die invloed van dwelms by die skool is. Dit het ’n negatiewe effek op die onderwyser sowel as die ander leerders in die klas."

Die skool waar gelukkige leerders sukses behaal

Jean Oosthuizen 2015-02-18 "As iemand die logika kan verklaar dat ’n leerder kan vorder sonder om aan die slaagvereistes te voldoen, moet hy dit asseblief aan my verduidelik. Sal die verkeersdepartement vir ’n persoon wat sy rybewys-toets druip, sê dat dit aanvaarbaar is?"

Groot jaarlikse skryfkompetisie deur die Bloemfonteinse Skrywersvereniging skop af

2015-02-17 "As jy nog altyd 'n droom gekoester het om 'n skrywer of digter te wees, is hierdie wedstryd vir hoërskoolleerders, studente en volwassenes die gulde geleentheid om jou droom te verwesenlik," nooi Corlietha Swart, voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV).

Rate hom met Renata: Sports en Kinkel en Konkel

2015-02-17 Renata gesels (S)sports in hierdie episode van "Rate hom met Renata". Daar is iets vir oud én jonk. Daar is kinkels en konkels, en 'n algemene kennis-vasvra oor oor tuindwerge.

UKZN se Kinderboekfees: Inligting en volledige program

2015-02-16 U skool word vriendelik uitgenooi na UKZN se Kinderboekfees, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, wat op 25 en 26 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus van UKZN en by Hilton College gaan plaasvind.

Klaskamerklets: In gesprek met Hesti van der Mescht

Hesti van der Mescht Skole 2015-02-06

 Hierdie week gesels ons met Hesti van der Mescht, Afrikaans-onderwyser by Paul Roos Gimnasium. "Ek hanteer almal asof hulle buitengewoon begaafd is. Werk soos ’n bom ..."

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-02-06

Hierdie vraestel bevat die afdelings "Begripstoets en taal" en "Digkuns en roman".

WF 2015: Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!

Akademies en skole 2015-02-05

LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in graad 10 tot 12 uit om hul Afrikaanse wetenskapfiksiekortverhaal van 700 tot 1 000 woorde in te skryf. 

Vrae oor "Seun na my hart" deur Ingrid Jonker (Afrikaans Huistaal, graad 10)

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-02-04

"'Seun na my hart' is 'n kort drama deur Ingrid Jonker en voorgeskryf vir leerders in graad 10. Hesti van der Mescht deel moontlike besprekingsvrae wat onderwysers of leerders tot hulp kan wees."

Klas-colloquium: Hantering van ontoereikende prestasie in wiskunde en fisiese wetenskappe in Suid-Afrika: Wíl ons? Régtig?

Kobus Maree 2015-02-03 Kobus Maree kyk na die redes en gevolge van ontoereikende prestasie in wiskunde en fisiese wetenskappe en vra: "Hoe kan ons die uitdaging hanteer?"

Die verlore geskenk

Simoné du Plessis 2015-02-02 "Die hondjie is bruin met kort beentjies, en hy het pragtige swart kolle op sy rug. Hy het die oulikste gesiggie wat Riana nog gesien het."

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-01-29

"Skryf 'n opstel oor die coolste eend op aarde. Of die mees spookagtige huis." Kyk hoe inspireer hierdie onderwyseres haar kreatiewe skryfwerkleerders.

Klaskamerklets: In gesprek met Lourette Erasmus

Lourette Erasmus 2015-01-26 Lourette Erasmus, Afrikaans-onderwyser by Hoërskool Stellenbosch, deel haar fortés  en frustrasies.

Vasgekeer

Simoné du Plessis 2015-01-23 Uit die pen van 'n graad 5-leerder: "'Moet ons net hier wag tot die storm verby is?' vra Liza met ’n bewerige stemmetjie. Sy gaan sit op die grond en trek haar knieë tot teen haar bors."

Van bokram na skaaplam

Riette Hugo 2015-01-19 "Dis die naaste wat ek nog ooit die woord 'skaapagtig' in lewende lywe gesien het."

Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager

Marthinus de Jager 2015-01-16 Klaskamerklets: Onderhoud met Marthinus de Jager
Top