Pasgelaai
Coffee Snobs gereed om die teater aan te pak
2019-04-17Marius en Vernette Wessels vorm die duo Coffee Snobs, bekend vir hulle albums Aroma en Lig, maar vanjaar pak hulle die teater aan met hulle eerste volwaardige teaterproduksie.
Koningin Lear skop stof in mededingers se oë by Kannas
2019-04-17"Die debuutteaterproduksie Koningin Lear het skoonskip gemaak by vanjaar se Kanna-toekenningsgeleentheid by die Colourlab in Kaapstad. Dié produksie het nie minder nie as agt Kannas ingepalm."
Eben Venter (1954–)
2019-04-17"Die regte woord op die regte plek is soos ’n kort, vinnige, wellustige soen." Lees oor Eben Venter se lewe en werk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Enkele opmerkings oor Harris Dousemetzis se The man who killed apartheid
2019-04-17"Die huidige historiese beskouings oor Tsafendas as ’n skisofreniese moordenaar moet (aldus Dousemetzis) omskep, gewysig en reggestel word tot dié van ’n heldhaftige, polities gemotiveerde vryheidsvegter."
Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement
2019-04-17"Humans have participated in mass migrations since the earliest dawn of human society. ... Understanding how the Patagonian Afrikaans community has negotiated their identity and their relation to place is, therefore, a very current topic, and can be of value to the understanding of current migrant communities."
Video: Launch of Gangster State by Pieter-Louis Myburgh
2019-04-17Pieter-Louis Myburgh’s Gangster State: Unravelling Ace Magashule’s Web of Capture was recently launched at the CapeTalk (and Kfm) studios, Cape Town. Myburgh was interviewed by Adriaan Basson.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 10 se wenner
2019-04-17#politieklimeriek – Lees André Louw se Week 10-wenlimeriek. Hy is die tiende finalis wat binnekort dalk as algehele wenner aangewys kan word.
Van Diep Rivie’ na Mennenberg
2019-04-17"My broes en sustes was in Mennenberg gegooi,
uit Diep Rivieʼ."
Persverklaring: Digkuns van die Kaapse Vlakte tot die Waterberge tot Hentiesbaai by Taalmonument te sien
2019-04-16“Die gekose digters woon in stede, in dorpe en op plase – van die Kaapse Vlakte tot die Waterberge tot Hentiesbaai - dus verteenwoordig hulle ʼn wye spektrum van inwoners, stedelik én plattelands, en handel hul digkuns nie net oor die natuur nie, maar ook die menslike natuur."
Capernaum – a tale of darkness and of light
2019-04-16"Capernaum is a stirring take on poverty, child abuse and overpopulation. It won’t traumatise you or leave you despondent, though."
Bring nasionale diensplig terug
2019-04-16"Hoekom nie byvoorbeeld nasionale diensplig herinstel nie? Hierdie keer nie om burgers te leer hoe om ander burgers af te maai en te onderdruk nie, maar om te leer opbou."
Doodmenslik deur WL van der Merwe: ’n resensie
2019-04-16"Doodmenslik is ’n bevredigende debuut wat heelwat bied vir die poësieliefhebber. Alledaagse, of doodgewone, verskynsels word digterlik verwerk tot ontroerende verse waarmee baie sal identifiseer."
Levitikus 1
2019-04-16"Die Jirre het vi Moses geroep en Hy’t met hom gepraat uitie tent waarie Jirre annie Israeliete veskynit."
Sondag deur Irma Venter: ’n FMR-resensie
2019-04-16"Jy hoef nie voorheen ’n Venter-roman te gelees het nie; Sondag is ’n verhaal wat op sy eie sin maak. Dis trouens ’n boeiende blitsblaaier wat ek heelhartig aanbeveel."
Die katedraal Notre-Dame de Paris
2019-04-16"Die katedraal Notre-Dame de Paris is pas deels deur ’n brand verwoes."
Boekbekendstelling: Strafjaart deur Theo Kemp
2019-04-16Uitnodiging na die boekbekendstelling van Theo Kemp se Strafjaart op 4 Mei in Stellenbosch.
#politieklimeriek – Video van Carina Stander se Week 9-wenlimeriek
2019-04-15#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 9, Carina Stander, se limeriek.
UNISA se Breyten-seminaar: Breyten Buiteblaf
2019-04-15"En nou Breyten, eersdaags op 80. My magtig! As die res van ons maar só kan doodgaan …"
Yanks en "apartheid", omdat hulle nie selfbeskikking begryp nie
2019-04-15Die inheemse Indiane het hul selfbeskikkingsaak teen VSA se federale regering gewen ...
