Pasgelaai

Wit koevert, donker boodskap

Jan Daniels Fiksie 2019-03-14

"Vir ʼn paar oomblikke staar ek stil  na die koevert in my hand: ʼn Wit koevert vir ‘n donker boodskap, flits dit deur my brein."

Wees trots op jou taal en kultuur

Frik Lotz SêNet-briewe 2019-03-14

Daar is mos niks fout daarmee om trots te wees op wie en wat jy is nie ...

Covington

Leon Retief SêNet-briewe 2019-03-14

Hierdie is 'n gedeeltelike lys van persone en instansies wat in die openbaar verskoning aangebied het ...

Woordpret by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal op 15 Maart 2019

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2019-03-13

John Scott, tans die skrywer van die rubriek PS in Die Burger se By op Saterdae, is op 15 Maart die gasspreker by die WAT se volgende Woordpret.

Afskeid van ’n volk deur Philip Spies: ’n onderhoud

Naomi Meyer, PH Spies Skrywersonderhoude 2019-03-13

"Die toekoms is nie iets wat voorspel kan word nie. Dit is iets wat gemaak moet word."

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé: ’n resensie

Marni Bonthuys Resensies 2019-03-13

"Dít was vir my die bekoring van die roman – die verwewing van gegewes maak dit bekend, maar ook totaal onbekend, nes die dubbelgangers wat in dieselfde en parallelle wêrelde leef."

US Woordfees 2019: Deon Maas wys sy eie weerloosheid

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-13

"Hoewel Maas bekend is vir sy omstrede standpunte, is hierdie boek van hom geensins iets wat konserwatiewe ouers vir hulle brose kindertjies hoef weg te steek nie. Dit is, in Maas se eie woorde, eerder ʼn reisboek oor iemand wat besig is om tuis te kom in ʼn nuwe land."

2019: Gesamentlike byeenkoms van leeskringe in en om Pretoria

Johan Talma Leeskringkamer 2019-03-13

"Die jaarlikse byeenkoms op 16 Februarie was ’n regte vreugdefees met Bibi Slippers aan die woord en musiek deur Jannie du Toit en Susan Mouton."

Nuttelose uurglas

Anzé Bezuidenhout Poësie 2019-03-13

"so sparteldra ek daagliks
(met verswakte vlerke)
my littekens deur die ure"

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 5 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-13

#politieklimeriek – Cecile Bosman is Week 5 se wenner! Sy is die vyfde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees haar limeriek en skryf in vir Week 6 – daar is weer R2 000 op die spel!

PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-03-13

Oor: Resensiekursus, slypskool en skrywerskamer by die US Woordfees; PEN Afrikaans veroordeel aanval op joernalis Karima Brown en mediavryheid in Suid-Afrika; 'n skrywersresidensie in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Charl-Pierre Naudé oor skrywersnetwerke en -residensies; ledegeld; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart; nuwe lede.

The Miriam Tlali Reading and Book Club: an interview

Menán van Heerden, Sindiswa Seakhoa Onderhoude 2019-03-13

On 16 March 2019 the Miriam Tlali Reading and Book Club will host a panel discussion under the theme “Literacy in indigenous languages as the foundation of community, economic, social and political development”. Menán van Heerden chats to Sindiswa Seakhoa about the book club, the legacy of Miriam Tlali and the importance of indigenous languages.

Olga Kirsch: ’n Lewe in gedigte: Egonne Roth se biografie oor Olga Kirsch, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Lina Spies Resensies 2019-03-12

"My bedoeling met dié artikel was om aan die biografie reg te laat geskied deur veral te konsentreer op hoe kennis van Olga Kirsch se lewe bydra tot begrip en waardering van haar gedigte. Dit is ’n eis waaraan Roth se biografie oortuigend voldoen." 

Die bestes word vereer by 54ste Fleur du Cap-toekennings

Marli van Eeden Teater 2019-03-12

"Met 'vintage' as vanjaar se tema is teaterlui in styl vereer vir hul uitnemende bydrae tot die uitvoerende kunste. Wenners word gekies uit produksies wat by professionele teaters in en om Kaapstad aangebied word, en altesaam 87 verskillende produksies van 2018 was in aanmerking vir die toekennings."

Call for papers – Sesde Colloquium over het Afrikaans – UGent, 16‒18 oktober 2019

LitNet NeerlandiNet 2019-03-12

Gelieve abstracts van max. 500 woorden in te dienen voor 15 april 2019. De thema's die zullen worden behandeld zijn 'Taalvariatie in het Afrikaans' op het vlak van de taalkunde en 'Literair oeuvre van Breyten Breytenbach' wat betreft de letterkunde. 

Press release: Mama comes to the Artscape

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-03-12

Chenal Kock in association with Vulture Productions and the Artscape Theatre Centre invites you to experience Mama at the Artscape Arena from 10 to 13 April 2019. Mama is a character piece directed by Jeremeo le Cordeur, showcased through poetry and physical theatre that focuses on the Afrikaaps dialect.

Press release: Panel discussion on literacy and indigenous languages

LitNet Books and writers 2019-03-12

The Miriam Tlali Reading and Book Club will host a panel discussion on 16 of March 2019 (13h00–15h00, Randpark Ridge, Johannesburg) under the theme "Literacy in indigenous languages as the foundation of community, economic, social and political development". 

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-03-12

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

#politieklimeriek: Video-inskrywing deur Deon Meiring

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-12

#politieklimeriek – Kyk weer: Video-inskrywing deur  Deon Meiring

Bybel in Kaaps: Psalm 137 en 138

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2019-03-12

"ôs vedrukkers het gesê ôs moet
heppie liede sing"

Top