Pasgelaai
’n Vreemdeling in die land: ’n kortverhaal uit 1965 van Karel Schoeman in die Ierse taal
2019-05-01Karel Schoeman is op 1 Mei 2017 oorlede. Met hierdie essay bring Ria Winters sy stem weer uit die stilte deur lig te werp op die publikasie van Schoeman se Ierse kortverhaal wat in 1965 in Comhar verskyn het.
Die vlag
2019-05-01Hierdie hele storie in die hof oor “verban die vlag” het iewers tussen my onbetrokke, afsydige en kil hartsnare een gekry om geraak te word ...
Invitation to the launch of Christo Wiese – Risk & Riches by TJ Strydom
2019-04-30The book will be launched in Johannesburg on 9 May and Peter Bruce will be in conversation with the author.
Suksesvolle aansoeke vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie
2019-04-30"Die skrywersverblyf sal die skrywers in staat stel om vir ’n maand aan ’n manuskrip te slyp in die rustige en prentjiemooi omgewing van die Paulethuis in Somerset-Oos."
In the shadow of Brahms – Robert Fuchs and his First Piano Trio
2019-04-30"This article deals with the relatively little-known composer Robert Fuchs, who used developing variation – a composition technique associated predominantly with Johannes Brahms – in his First Piano Trio."
Kunstenaars skep kreatiewe samewerking oor grense heen
2019-04-30"Ek sukkel eintlik nog steeds om ons creative output te definieer: ek dink dis waarskynlik iets in die lyn van poësie-ontmoet-lirieke wat deur instrumentele musiek ondersteun word. Maar ek dink die onderskeidende eienskap van ons projek lê eintlik in die kombinasie van Afrikaans en Yorùbá: ons moedertale wat teenoor mekaar, maar ook langs mekaar staan."
LitNet Akademies Weerdink: Die "Die Land"-musiekvideo, mites en nostalgie
2019-04-30Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met die brandende kwessies van 2019. “Behoort” die Afrikaner in Suid-Afrika? Waar bevind Afrikaners hulle in 2019? LitNet het vir Marietjie Pauw gevra om oor die hedendaagse herrie met Steve Hofmeyr en die “Die Land”-musiekvideo te besin.
Sweepslag deur Annerlé Barnard: ’n boekbekendstelling
2019-04-30Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Sweepslag op 16 Mei 2019 in Bloemfontein.
Suidoosterfees, Gangsters en kuns
2019-04-29"Hoekom sou enigiemand lag, of jil, tydens gedeeltes van die vertoning wat eintlik vra vir ʼn ander tipe reaksie? Is mense so afgestomp vir wat in ons samelewing aangaan dat lag die enigste reaksie is om te toon? Of het die lag ʼn dieper ongemak probeer wegsteek?"
Kennisgewing: Frozen is hoendervleisteater
2019-04-29"Dié produksie speel in die Lab Studio van die Adam Small-teaterkompleks (voorheen die HB Thom-teater) van 3-4, 6-7 en 9-11 Mei 2019."
Kennisgewing: KKNK-treffer Jakkals en Wolf Onbeperk kom Stellenbosch toe
2019-04-29"Die Kanna-bekroonde toneelstuk Jakkals en Wolf Onbeperk word van 4 tot 11 Mei by die Adam Small-ouditorium op Stellenbosch opgevoer."
Persverklaring: Groot geld op die spel in 2019 se Nasionale BSV-skryfwedstryd
2019-04-29"R18 000 prysgeld, geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die UV en ’n slypskool by die bekroonde en veelvertaalde oud-misdaadjoernalis en spanningskrywer, Karen Brynard, is op die spel!"
Insig: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach
2019-04-29"Ek dink daar is ’n behoefte aan kunsjoernalistiek wat goed geskryf is en wat nie ’n templaat volg nie."
Ons Dame, die ewige diva
2019-04-29"Die stertjie van die storie is dat Daniel sommer so 'n mik-en-druk-kiekie van my geneem het, met die Eiffeltoring in die verte en die res van Parys onder ons uitgestrek, wat 'n paar jaar later as amptelike outeursfoto vir my jeugboek Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom gebruik is."
Oor 'n eerbewys met skatologiese reukie
2019-04-29Die onderrig van onse moedertaal lê my baie na aan die hart ...
Vonnisbespreking: Onregmatige arrestasie en daaropvolgende gevangehouding: die kousaliteitskwessie
2019-04-29"In De Klerk beslis die hof dat die onregmatige arrestasie en die daaropvolgende onregmatige aanhouding duidelik uitmekaar gehou moet word. Die polisie is slegs aanspreeklik vir die arrestasie en die twee ure aanhouding voordat die eiser voor die hof gebring is."
Suidoosterfees 2019: ’n onderhoud met Irma Albers
2019-04-26"Die Suidoosterfees, nou in sy sestiende jaar, bly streef om tydens die fees iets vir almal aan te bied, vandaar ons nuwe slagspreuk ’n fees vir almal." Menán van Heerden gesels met Irma Albers, die waarnemende uitvoerende hoof, oor 2019 se fees.
Selfbeskikking is erkende reg in Afrika-menseregtekonvensie
2019-04-26Vir dié wat fundamentele reg tot selfbeskikking in Afrika in twyfel trek ...
