Pasgelaai

Die orrel van die Notre Dame-katedraal: Die einde van ’n era

Elize Zorgman Menings 2019-05-06

"Die hele wêreld was geskok toe daar op 15 April ’n verwoestende brand uitbreek in de Notre Dame-katedraal in Parys. Vir orrelliefhebbers was slegs een vraag belangrik: sou die beroemde Cavaillé-Coll-orrel die vlamme oorleef?"

Monumentaal

Carma Shaw Poësie 2019-05-06

"En sonder hamer, sonder beitel
vind sy die krake tussen klip;
sy laat haar woorde en haar weelde
na nuwe wêrelde ontglip."

Bloed

Ferdi Wheeler Fiksie 2019-05-06

"Suster Ana vind dit moeilik om met haar seer heup naby hom te kom. Sy word deur die groep uitgestoot tot sy uiteindelik aan die buitekring staan, met die biskop in die middel. Sy deel nie in die gejubel van die lidmate nie. Haar gesig is strak."

Die oorkantste oewer deur Abel Pienaar en Flip Schutte: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-05-06

"Die oorkantste oewer is ’n lekker verfrissende boek. Dit is goed om te weet dat daar mense is wat verder soek as die verstikkende ruimtes binne die mure van die kerke."

Program vir Akademia se politieke wetenskap-kollokwium op 10 Mei

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019-05-06

Hier is die program vir Akademia se politieke wetenskap-kollokwium op 10 Mei. Stuur ʼn e-pos met jou besonderhede as jy wil bywoon maar nog nie kon registreer nie.

Press release: Sanlam Prize for Youth Literature 2019 finalists announced

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-05-06

"From entries in English and Afrikaans to isiZulu and Sesotho, here are the 20 finalists for the Sanlam Prize for Youth Literature 2019."

Filmresensie: Extremely Wicked, Shockingly Evil and Vile

Suzette Myburgh Film 2019-05-06

"Hierdie is nié ’n riller met afskuwelike tonele van seksuele aanranding, verkragting en moord nie. Dis eerder ’n hofdrama en ’n ondersoek na Kendall se skuldgevoelens oor haar verbintenis met (Ted) Bundy."

Die Spreeus – as dit maar net scary was

Réney Warrington TV 2019-05-06

"Die Spreeus se waarde lê in die lieflike karakters en ontginning van Suid-Afrika se ryk kultuur van spookstories." 

Verkiesing 2019: Ideologiese debatte is besig om te kwyn

Jason Lloyd Rubrieke 2019-05-06

"Om indringend na die beleid van die politieke partye te kyk voordat ʼn keuse by die stembus uitgeoefen word, gee Suid-Afrikaners ʼn kans om verby ras of etnisiteit te beweeg. Suid-Afrikaners is alte geneig om volgens die ou raspatrone van die verlede te stem."

Dis stemtyd: Julio Agrella skryf ʼn sakvol politieke limerieke

Julio Agrella Poësie 2019-05-06

"As jy steeds wonder hoe om te stem
Daar is ʼn formule wat jy moet tem
  .25 persent van die totaal
  sal jou ʼn sitplekkie behaal
minder as dit en jy is gerem"

Featherstream by Ian Sutherland: a review

Sara Pienaar Resensies 2019-05-06

"Featherstream is a successful first novel. It is written with great care and attention to detail, and has an unusual and credible plot. It is a compelling and readable thriller which convincingly brings to life the Cape of 80 years ago."

Verkiesing 2019: Hoekom 10 miljoen stemgeregtigdes nie registreer nie

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-05-06

"Wees betrokke. Gaan stem. Gaan braai agterna, as dit jou ding is. Maar moenie wegbly en agterna steen en been kla oor hoe onregverdig die politiek is en hoe vrot die politici is nie. As jy jou stemreg abdikeer, dan abdikeer jy ook die reg om agterna te kla." 

Press release: 21st Encounters Documentary Festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-05-06

This year’s Encounters South African International Documentary Festival  is excited to announce the first international documentaries that have been confirmed.

Sê my velkleur hoe ek klassifiseer word en hoe dom of slim ek is?

Helen-Rose van Wyk Menings 2019-05-06

"Ons baklei om bo te kom, maar dan word ons 'intellektuele vermoëns' bevraagteken. Ons kan net eenvoudig nie wen nie."

International honour for graphic novel on Shaka

LAPA Uitgewers Books and writers 2019-05-06

Shaka Rising: A Legend of the Warrior Prince has been named a 2019 Honor Book by the Children’s Africana Book Awards. Luke Molver, the illustrator and co-author, will attend the award ceremony at the Smithsonian Museum of African Art in Washington, DC.

Jaco Jacobs wen twee Akademiepryse

LAPA Uitgewers Boeke en skrywers 2019-05-06

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het bekendgemaak dat Jaco Jacobs vanjaar se Scheepersprys vir Jeugliteratuur wen vir sy jeugroman Dinge wat ek nie van skape geweet het nie en dat hy bekroon gaan word met die Alba Bouwerprys vir Kinderliteratuur vir die rympiesboek Moenie hierdie boek eet nie.

Invitation to the Cape Town launch of Christo Wiese – Risk & Riches by TJ Strydom

LitNet Books and writers 2019-05-06

The book will be launched in Cape Town on 16 May and James-Brent Styan will be in conversation with the author.

Caster Semenya

Jan Rap SêNet-briewe 2019-05-06

Die instansies wat nou bepaal het dat haar testosteroonvlak te hoog is het net ’n lat vir hulle kollektiewe agterent gepluk ...

LitNet: Jou resensie

LitNet Nuusbrief 2019-05-03

LitNet: Jou resensie

Op soek na "Die piramiede" van Hennie Aucamp

Henoch Schoeman SêNet-briewe 2019-05-03

Ek herinner my dat ek jare gelede (1969–70) 'n boek met 'n versameling kortverhale besit het ...

Top