Pasgelaai
Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum
2019-05-16Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.
LitNet Akademies Weerdink: Skottelbraai in Ghoema-land: die grense van Steve Hofmeyr se identiteitspolitiek
2019-05-16"Al die meestersimbole van Afrikanerskap is in die visuele beelde van 'Die Land' sigbaar: die landelike bestaan van wit mense (nou grootliks verstedelik, maar nog simbolies en kultureel daarmee verbonde), patriargale verhoudings, wit manlikheid en die paternalistiese verhoudings met swart werkers."
Boer soek 'n ou
2019-05-16Ek sien dat die gewilde program, Boer soek 'n vrou nou ook 'n nuwe wending neem ...
Press release: Hit musical, Ordinary Days, at the Baxter for one week only from 20 to 25 May
2019-05-14Hot on the heels of its success when it premiered at the Baxter earlier this year, Adam Gwon’s hit musical Ordinary Days returns to the Baxter Flipside for limited one-week only season from 21 to 25 May at 8pm with a matinee on Saturday, 25 May at 4pm.
Bekendstellings van Loftus Marais se derde digbundel
2019-05-14Bekendstellings van Loftus Marais se nuwe digbundel, Jan, Piet, Koos en Jakob.
The Goat, or Who is Sylvia? laat jou jou morele waardes bevraagteken
2019-05-14"Watter oortreding is groter as die ander?"
Meesters in aksie in Kunene and the King
2019-05-14"Dis 25 jaar sedert Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing. ’n Kwarteeu waarin die wonde van baie dekades moet begin genees. Of só glo diegene dalk wat nie met wonde saamleef nie."
Verkiesingsuitslae en kultuurbelange
2019-05-14"Die VF+, AfriForum en hul aanhangsels soos Steve Hofmeyr speel natuurlik mooi saam deur ou kolonialistiese vlae rond te swaai, musiekvideo’s van die Gelofte te maak of net Afrikaans te praat in die parlement. Die koeël is deur die kerk – enige stryd om Afrikaans het nou sinoniem met ver-regse nostalgie vir die ou Suid-Afrika geword."
Kennisgewing: Tweede oproep om referate vir ALV-simposium
2019-05-13Tweede oproep: Referaatvoorstelle van tussen 200 en 300 woorde word teen 1 Junie 2019 ingewag.
Louis Botha: A man apart by Richard Steyn: a reader's impression
2019-05-13"The book is by no means a hero-worshipping publication, and the oppression of black South Africans by the Union government forms an important part of the book. It is a fresh appraisal of Botha, but even this bold attempt will, I believe, not stir any long-term interest in the former prime minister."
Press release: NELM rebrands as AMAZWI South African Museum of Literature
2019-05-13"The Amazwi South African Museum of Literature's new identity and vision was unveiled by the National Department of Arts and Culture in Makhanda, at a ceremony which also marked the official opening of its new custom-built, state-of-the-art museum complex."
Gerard Scholtz in gesprek oor sy nuwe reisboek
2019-05-13Gerard Scholtz gesels op 24 Mei 2019 in Johannesburg met Petrovna Metelerkamp oor sy nuwe reisboek, Hier gaat ons!
Kortlyste vir 2019 Media24 Boeke-pryse bekend
2019-05-13Media24 Boeke kondig met trots die kortlyste aan vir die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2019. Dié pryse word in ses kategorieë toegeken en het ’n gesamentlike prysgeld van R210 000.
Press release: Cape Town City Ballet's captivating Autumn/Winter Season
2019-05-13Bookings are now open for Cape Town City Ballet’s captivating 2019 Autumn/Winter Season. A combined celebration of modern classics and historical popular favourites, Cape Town City Ballet’s (CTCB) recently announced line up at the Artscape Opera House includes Amaranth from 22 June to 7 July and Sleeping Beauty from 17 to 31 August.
Perspective on /ɛ/ lowering in Afrikaans
2019-05-13"The most important conclusion reached in this study is that /ɛ/ lowering as a phonological process occurs over a wide front and is far more complicated than suggested by available descriptions."
Caster Semenya
2019-05-13Ek stem saam dat die instansies betrokke by die besluit oor Caster Semenya ’n lat vir hulself gepluk het ...
PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2019
2019-05-12Oor: Perspektiewe op die Ghoemas, Afrikaans, borgskappe en sensuur; suksesvolle aansoeke vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans se skrywersresidensie; 'n bloemlesing ter viering van inheemse tale; PEN Afrikaans Vertaalfonds: aansoeke ingewag; PEN VIDA-telling; die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in April; nuwe Afrikaanse boeke in Mei; nuwe lede.
Moederskap ondersoek in vyf tekste
2019-05-10Moederskap is ’n vreemde ding. LAPA Uitgewers het vandeesmaand vyf boeke wat handel oor moeders en moederskap. Twee is ernstig, twee is lig en een is ’n sprokie.
