Pasgelaai

The Copyright Amendment Bill: an interview

Naomi Meyer, Louis Gaigher, Leanne Martini Kopiereg-wetsontwerp 2019-04-11

"The Bill erodes copyright protection. It makes it impossible for creators of academic work to protect their legitimate interests, such as being remunerated for their work and having their work’s integrity respected."

PEN Afrikaans veroordeel die ontwrigting van bekendstelling van Gangster state deur Pieter-Louis Myburgh

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-04-10

PEN Afrikaans veroordeel die destruktiewe optrede van die groep betogers ten sterkste. Dit het ’n geleentheid vir gesprekvoering in die wiele gery deur die toepassing van boelie- en intimidasietaktieke wat daarop gemik is om kritiese stemme stil te maak.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-04-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Video: Stellenbosch launch of The rise and demise of the Afrikaners by Hermann Giliomee

Naomi Bruwer Books and writers 2019-04-10

Hermann Giliomee's The rise and demise of the Afrikaners was recently launched at Exclusive Books Stellenbosch. Giliomee was interviewed by Albert Grundlingh.

Gangster state: ’n Onderhoud na afloop van die boekbekendstelling en betoging

Marli van Eeden, Melt Myburgh Onderhoude 2019-04-10

"Betogers, ontevrede met die bewerings in Gangster state, het toegesak op die bekendstelling in Exclusive Books in Sandton op 9 April. Chaos is veroorsaak deur onder andere eksemplare van die boek op te skeur."

Equus: ’n teaterresensie

Maryke Roberts Teater 2019-04-10

"As jy weer ’n slag wil introspeksie doen oor die sin van die lewe, die gejaag na wind, gaan kyk bietjie na binne in die veiligheid van die donker teater."

Living in a small town in the hinterlands

Chris Mann Elders gesien 2019-04-10

"Waking in the early hours of a hot night with an acrid smell in my nostrils, knowing before I opened my eyes that the municipal dumpsite was on fire again."

UNISA se Breyten-seminaar: "How to write in Afrikaans and still respect yourself in the morning"

Harry Kalmer Seminare en essays 2019-04-10

"Selfs in die donker kan ek my hande op een van sy boeke lê."

Is kernkrag die antwoord?

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-04-10

"Met Eskom en sy gemôs is daa sieke baie mense wat biesag is om te kyk na alternatiewe maniere om krag te kry."

Ramaphosa se skoonmaakbeleid en die ANC se kandidatelys

Jason Lloyd Rubrieke 2019-04-10

"Die strategie agter die optrede deur Mboweni jeens Mkhwebane is egter van groter belang vir Ramaphosa se skoonmaakprojek."

Persverklaring: Jong Sterre-projek bied uitsonderlike geleentheid vir jong dramaturge

LitNet Suidoosterfees 2019-04-10

Dramaturge wat aan die begin van hul loopbaan staan, word uitgenooi om teen 5 Julie 2019 in te skryf. Die suksesvolle kandidate word op 5 Augustus aangewys en sal die geleentheid gebied word om vir die tydperk vanaf 4 tot 25 Oktober 2019 in die Jakes Gerwel Stigting se Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos te skryf.

Press release: Kids get arts-savvy at National Arts Festival 

LitNet Feeste 2019-04-10

"The National Arts Festival, now in its 45th year, offers excellent theatre, dance, music, movement and interactive pieces for children to enjoy throughout the eleven days from 27 June to 7 July."

Mediaverklaring: wenners van die 2019 UJ-pryse

LitNet Boeke en skrywers 2019-04-10

Dit is met groot genoeë dat die vakgroep Afrikaans in die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg, hiermee die wenners van die 2019 UJ-pryse bekend maak.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 9 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-10

#politieklimeriek – Lees Carina Stander se Week 9-wenlimeriek. Sy is die negende finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 

Quieter still

Ena de Kock New writing 2019-04-09

"spilling the silence
into quiet and the quiet into
quieter still"

Frédéric Chopin

Jacobus Swart Poësie 2019-04-09

"vanuit sy hoë nok
stoot die vlermuis ʼn twygwerk
vyfvingerig deur donker vlerke
dunner as voorhuid"

Just our luck

Abigail George New writing 2019-04-09

"He was still a dream. Roberto, Roberto, Roberto. She had phoned him once. Once was all it took to realise that her dream of him didn’t quite match up to the reality of him. She didn’t even think of her own dignity and pride." 

Brugbouers deur Rudi Buys: ’n resensie

Liezl Dick Resensies 2019-04-09

"Hoe meet mens in elk geval iets soos rasse-integrasie? Syfers en statistieke vertel nie die volle verhaal nie. Die Shimlapark-insident en die 2016-#Feesmustfall-protesoptog het dit duidelik gemaak dat ’n nuwe orde met nuwe uitdagings sigself aangemeld het."

Persverklaring: Nuwe Chaka-vertaling wen Hiddingh-Currie-toekenning

LitNet Boeke en skrywers 2019-04-09

"Die Hiddingh-Currie-toekenning 2018 is aan Chris Swanepoel toegeken vir sy nuwe Afrikaanse vertaling van Thomas Mofolo se klassieke roman Chaka." 

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 10

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-09

#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 10. Die wenner word Woensdag aangekondig. Die kompetisie is nou gesluit – dankie vir almal wat deelgeneem het! Die algehele wenner word op 26 April aangekondig.

Top