Pasgelaai

Rand en sent deur Suzaan Steyn: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2019-05-29

"Ek het die meeste gebaat deur die spaarwenke rakende die aankoop van kruideniersware te volg. Dis ongelooflik hoe baie jy kan bespaar deur net weer vir ’n slag nugter na jou aankope te kyk."

Artikels en resensies uit Taalgenoot se Somer 2019-uitgawe

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-05-28

Baie dankie aan die Taalgenoot-redaksie wat dit vir PEN Afrikaans moontlik maak om die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Somer 2019-uitgawe hier te deel. Die tema van dié uitgawe is: “Wees bevrees!” Klik gerus op die skakels onder om die artikels en resensies gratis in PDF-formaat af te laai.  

’n Spook in die huis deur Francois Loots: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-05-28

"Die boek word baie aanloklik aangebied. Die titel prikkel die verbeelding; so ook die buiteblad en flapteks. Maar al die laasgenoemde kan maklik die verkeerde indruk wek. Die boek lees moeilik en is nie besonder boeiend nie."

Afrikaner-kapitalisme: van brandarm tot stinkryk deur David Meades: ’n resensie

Dirk Laurie Resensies 2019-05-28

"Die boek se goue draad is die kentering van ’n idealistiese volksgerigte jongeling, in sy middeljare beginselvas alhoewel blootgestel aan volksvreemde elemente, wat op die ou end die waardesisteem van sy vorige teenstanders omarm."

Landbouweekblad: ’n onderhoud met Lizette Rabe

Lizette Rabe, Isabeau Botha Onderhoude 2019-05-28

"Ek dink nie ’n mens kan sê Landbouweekblad was onpartydig nie." Isabeau Botha gesels met Lizette Rabe oor haar LitNet Akademies-artikel, "’n Landboublad as 'sosiale barometer': Landbouweekblad as aanwyser van een eeu se landbou-ontwikkeling".

Twee gedigte deur Deon Swanepoel

Deon Swanepoel Poësie 2019-05-27

"my oë sien slegs lyne
in helder swart
en stukkies ligte blou." 

Tuiskoms

Alwyn Roux Poësie 2019-05-27

"dit was huis; een burgerskap
het ons, die voëls en ek wat sing,
een geheue."

kantoorpolitiek

Marius Coetzee Poësie 2019-05-27

"tussen mure van sekondes
word ons podium ʼn skavot
en greintjies rede uitgepars"

Zeús, Oppergod van die antieke Griekse panteon, en die rare boodskap wat hy vir ons vandag nog inhou: deel 2

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2019-05-27

"Ek het pas hier, vir die eerste keer, hierdie afleiding op skrif gestel (naamlik dat die naam van die Hoofgod van drie groot godsdienste tans ter sprake) een en dieselfde oorsprong het – tentatief, maar met redelike sekerheid."

Afrikaans poems with English translations, saamgestel deur HP van Coller, Helize van Vuuren en Louise Viljoen: ’n resensie deur Louis Esterhuizen

Louis Esterhuizen Resensies 2019-05-27

"En dít is beide die omvang en prestasie van hierdie publikasie: enersyds is daar die bevestiging van dit wat geliefd en bekend is, en andersyds die wonderlike avontuur van nuwe literêre horisonne wat danksy hierdie bloemlesing verken kan word."

Persverklaring: President stel voorbeeld vir Panyaza Lesufi

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019-05-27

"Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, se uitsprake oor onderwys in Afrikaans en sy opmerking dat ’n mens aan leerlinge ’n ondiens bewys deur hulle in Afrikaans te laat studeer, getuig van onkunde oor skolestelsels en moedertaalonderrig." 

Witboy in Berlyn: Avonture in die Eerste Wêreld deur Deon Maas: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2019-05-27

"Maas doen baie moeite om die geskiedenis van Berlyn en Duitsland te absorbeer en dit op ’n gemaklike manier weer te gee. In sy beskrywinge weerlê hy, getrou aan sy aard, baie stereotipes."

Ses redes waarom

Marita van der Vyver Menings 2019-05-27

"Dís wat jy sal onthou as jy terugdink aan jou skryfkursus op Lesbos. Saam met alles wat jy oor skryf geleer het, sou ek graag wou glo dat jy ook iets heeltemal onverwags oor jouself geleer het."

Moedertaalonderrig vir selfbeskikking?

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-05-27

FC Boot beweer dat regering nooit selfbeskikking in SA sal toelaat nie ...

Game of Thrones se finale seisoen – ewe veel pyn en plesier

Réney Warrington TV 2019-05-24

"’n Klomp moerige bewonderaars het ’n petisie opgestel waarin hulle daarop aandring dat seisoen 8 oorgeskryf en -verfilm moet word. Natuurlik kan enige bewonderaar op sosiale media en om die braaivuur kla as hulle nie van iets hou nie. Maar om aan te voer dat jou idees en storielyne beter is, en dat ander mense se harde werk in die proses geskrap moet word?"

Like family, yet never

Izak de Vries Books and writers 2019-05-24

On Wednesday 22 May Ena Jansen’s book Like family was launched at the Book Lounge in Cape Town.  The book deals with the contact zone between the domestic worker and the family she works for. Jansen chose to share the stage with Sindiwe Magona and Myrtle Witbooi.

An agricultural magazine as “social barometer”: The Afrikaans magazine Landbouweekblad as an indicator of agricultural developments over one hundred years

Lizette Rabe Academic research 2019-05-24

"Indeed, within the agricultural concept of a barometer as an indicator of weather patterns, and thus as being of vital importance to agriculture in terms of good or bad news, it could be said that the magazine has been, and still is, a social barometer of its time over its existence of one hundred years."

LitNet: Pret met die plaaslyn

LitNet Nuusbrief 2019-05-23

LitNet se nuusbrief dra vandeesweek ’n magdom boekresensies, vraestelle om te help met voorbereiding vir die wintereksamen, foto’s van feeste en 'n akademiese artikel oor die Landbouweekblad. Crito, LitNet se resensent van boekresensies, beskou ook resensies van André P Brink en die spel van die liefde.

Bird Eiland: die skoot in die anus – feit of stadslegende?

Thomas Mollett Menings 2019-05-23

"Sonder om die meriete van die breër bewerings van pedofilie teen Malan te ondersoek, ontstaan die vraag: Wat is die kans dat ’n jong seun wat met ’n militêre wapen in die anus geskiet word, dit hoegenaamd sal oorleef, en indien wel, dat hy ná ’n week ontslaan kan word?"

Ons raaiselpad met alzheimersiekte deur Elise Nel: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2019-05-23

"Elise het sóveel fasette van die uitmergelende alzheimerpad wat sy saam met haar man gestap het, in hierdie boek vervat."

Top