A-Z | Elgin Grabouw CrimeFest | Krimifees

  • 0

Die eerste Elgin Grabouw Krimifees het van 9 tot 11 Augustus 2019 plaasgevind. Outeurs van verskillende uitgewerye het deelgeneem.

The first Elgin Grabouw CrimeFest took place from 9 to 11 August 2019.  The authors represented many different publishers.

A

André Krüger

Andrew Brown

B

Bettina Wyngaard

Bettina het deelgeneem as skrywer en sy was deel van die beplanningskomitee.

Bettina took part as an author and she was part of the festival committee.

C

Carina Diedericks-Hugo

Chanette Paul

Christy Weyer Loedolff

Christy bestuur en besit Liberty Books in Grabouw. Sy en Bettina Wyngaard was die breins agter die fees.

Christy owns and manages Liberty Books in Grabouw. Christy and Bettina Wyngaard were the main drivers of the festival.

D

Deon Meyer

E

Die Elgin-vallei is pragtig.

The Elgin Valley is beautiful.

Elzebet Stubbe (tweede van regs) redigeer Afrikaanse fiksie by Penguin Random House. Sy het die hele fees bygewoon. Hier is sy met van haar skrywers: Karin Brynard, Irna van Zyl en Bettina Wyngaard.

Elzebet Stubbe (second right) is the Afrikaans fiction editor at Penguin Random House.

F

Foto van die eerste Krimifees.

It was the first CrimeFest.

G

Goeie môre in Grabouw. Registrasie op die eerste oggend.

Good morning in Grabouw. Registration on the first morning.

H

Hallo. Daar was genoeg geleenthede vir mense om die outeurs te ontmoet.

Hello. There was enough time in the schedule for fans to meet the authors.

I

Irna van Zyl

Izak de Vries, een van die organiseerders, aan die lees. Verskeie uitgewerye en drukname is verteenwoordig.

Izak de Vries, one of the organisers, busy reading. Many different imprints were represented: Catalyst Press, Human & Rousseau, Jacana, LAPA, Penguin, Queilllerie, Tafelberg and Wenkbrou.

J

Jeanette Stals

Jo Nel

Joanne Hichens

Jonathan Amid.

Jono was deel van die feeskomitee.

Jonathan was part of festival committee.

Julian Jansen

K

Karin Brynard

L

LitNet: Erika Terblanche is in beheer van LitNet se ATKV-Skrywersalbums en Naomi Bruwer het die hele fees op video geneem names LitNet.

LitNet: Erika Terblanche freelances for LitNet and Naomi Bruwer made sure that LitNet will be able to host a video of every session at the CrimeFest.

M

Máire Fisher

Martin Steyn

N

Notas. Liberty Books het boeke verkoop in twee tydelike winkels tydens die fees.

Notes: Liberty Books sold books in two pop-up stores during the festival.

O

Opkoms. Die sale was dikwels vol.

Outcome. Many sessions were full.

P

Peter Church

Q

Queuing to quiz the authors.

R

Rudie van Rensburg

S

Sandy from South Hill. South Hill Wine Estate provided a venue for five of the sessions and accommodation to some of the authors.

Sally Andrew

Skinderhoekie.

T

Trail's End. Africa's first bike hotel provided a venue for four of the sessions and accommodation to some of the authors.

U

Uitsig.

V

Vuur. Om die vure is gekuier.

Kuier? Vuur? Like a good Sally Andrew Novel the CrimeFest was bilingual. We kuiered lekker in both languages.

W

Warm klere en warm harte, koudbloedige krimibreine.

Warm clothes and warm hearts, cold-blooded crime(fest) brains.

Wyn. Mos.

Wine. It helps literary events run smoothly.

X

X-citement

Y

Yes!

Z-zzzz-zzz

Vier mense wat wou slaap. (Foto deur Naomi Bruwer.)

Four people who needed sleep at that point. Festival committee members Jono Amid, Christy Weyer Loedolff, Bettina Wyngaard and Izak de Vries.


The panels

Panel 1: Stitching together the fabric of a fractured society

Joanne Hichens, Sally Andrew and Máire Fisher

Below the mystery of the whodunnit, South African crime novels explore the socio-historic and psychological harm that encompasses crime. Led by Christy Weyer Loedolff.

Panel 2: Supporting the sleuths | Wie steun die speurders?

Sally Andrew, Andrew Brown, Deon Meyer, Jono Amid en Jeanette Stals.

It takes a village to solve a crime; even strong detectives understand that. Jono Amid

Nie eens Benny Griesel werk alleen nie. Dié outeurs span die net wyer as net die speurder. Gelei deur Jono Amid.

Paneel 3: Staan opsy, kêrels!

Bettina Wyngaard, Irna van Zyl, Karin Brynard en Chanette Paul.

Vroueskrywers trap diep spore in die krimigenre, en vroulike lesers neem die voortou! Gelei deur Izak de Vries.

Paneel 4: Boek of bars?

Jono Amid, Bettina Wyngaard, Rudie van Rensburg, Karin Brynard en Deon Meyer.

Hoe hanteer ons bekendste skrywers die druk om aan te hou produseer? Gelei deur Jono Amid.

Paneel 5: Misdaad se sagter kant | Gently does it

André Krüger, Sally Andrew, Rudie van Rensburg and Martin Steyn.

These authors have won major accolades, but share another trait: vulnerable investigators uncovering violations. Led by Izak de Vries.

Hierdie outeurs ken hul storie van voor tot agter, maar hul kwesbare speurfigure meet almal kragte teen bedrewe boosdoeners. Gelei deur Izak de Vries.

Paneel 6:Wraak & Vigilantes

Bettina Wyngaard, Chanette Paul, Irna van Zyl en Jono Amid.

Gemeenskappe raak keelvol vir geweld, en neem die reg in eie hande. Hoe gemaak met vigilantes en wraak? Gelei deur Jono Amid.

Panel 7: Plaasmoord | Farm Murders

Karin Brynard, Bettina Wyngaard, Andrew Brown, Julian Jansen en Deon Meyer.

Volksmoord? Politiek? Die hartseer gevolg van ’n ongelyke samelewing? Wat sê dié wat daaroor skryf? Gelei deur Bettina Wyngaard.

Farm murders: an orchestrated attempt to drive white people away, or a sick side-effect of a violently unequal country? Led by Bettina Wyngaard.

Paneel 8: Krimi’s oor grense heen

Deon Meyer, Julian Jansen, Rudie van Rensburg, Jono Amid en Martin Steyn.

Hoe voel dit wanneer jou boek verfilm word? Om te hoor jou vertaling vol Afrikaanse woorde wen lof in die VSA? Wat sê die Nederlanders van Cream Soda, en die Turke van intense ondervragingsessies? Hierdie skrywers se woorde het reeds wye draaie gemaak oor landsgrense heen. Gelei deur Jono Amid.

Panel 9: An unconventional angle | Uit ’n ander hoek

André Krüger, Peter Church, Carina Diedericks-Hugo en Jo Nel.

Marching to the beat of their own drum, some crime busters simply refuse to conform. Led by Jono Amid.

Spioene, kuberkrakers en dies meer vorm deel van hierdie opwindende outeurs se rolverdeling. Gelei deur Jono Amid.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top