Pasgelaai
Anderkant Die Ondenkbare deur Jeanette Morton: ’n lesersindruk
2019-06-06"Morton lê baie bloot in hierdie boek, en haar boek is alles in ag genome aangrypende leesstof."
Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n resensie
2019-06-06"Deist slaag meesterlik daarin om in die tradisie van kontreiverhale soos deur Jan Spies en Herman Charles Bosman neergepen, die tipiese eiesoortigheid van ʼn kontrei, hier die Sandveld, aan die leser oor te dra."
Persvrystelling: Aansoeke vir Suidoosterfees 2020 oop tot 21 Junie 2019
2019-06-06Die Suidoosterfees nooi vervaardigers, regisseurs en teatermakers uit om hul voorstelle vir 2020 produksies vir oorweging aan te stuur. Die 17de Suidoosterfees met die slagspreuk ’n Fees vir Almal vind aanstaande jaar vanaf 27 April tot 3 Mei 2020 in Kaapstad plaas.
UJ-pryse 2019: ’n video van die repliek-toespraak rondom Die dao van Daan van der Walt deur Andries Buys
2019-06-06Die debuutprys is aan Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) toegeken vir Die dao van Daan van der Walt. Luister hier na sy repliek.
UJ-pryse 2019: ’n video van die commendatio-toespraak rondom Die dao van Daan van der Walt deur Amanda Lourens
2019-06-06Die debuutprys is aan Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) toegeken vir Die dao van Daan van der Walt. Luister hier na Amanda Lourens se commendatio.
Graad 11: Rekeningkunde (hele jaar se werk), vraestel en memo
2019-06-06Hier is ’n gratis eksamenvraestel om vir Rekeningkunde te oefen.
Durban Literary Festival: An interview with Darryl David
2019-06-06"Durban is not merely about sunshine, beaches, surfing and bunny chows. ... We must ride the Unesco City of Literature wave – the first on South African shores and the first on the African continent. As a city, we need to honour and celebrate our literary heritage."
Sensemaking. A plea for a conversation between organisation theory and hermeneutics
2019-06-05"The article has a threefold purpose: To introduce an important new doctoral study in organisation theory; to provide a critical overview of core aspects of the dissertation and to develop these further; and to stimulate a conversation between sensemaking theory and hermeneutics."
Om sin te maak. Pleidooi vir ’n gesprek tussen organisasiekunde en hermeneutiek
2019-06-05"Kort gestel: Ricoeur bied insigte wat nie slegs die maak van sin, die vorming van identiteit en van besluitneming in organisasies beter kan verklaar nie, maar ook insigte bring in hoe organisasies deur hierdie proses verander en vernuwe kan word."
Vonnisbespreking: Die beskerming van die identiteit van minderjariges by volwassenheid
2019-06-05"Die bekendmaking van die identiteit van minderjarige getuies, slagoffers en oortreders by volwassenheid val wel binne die grondwetlike regte van die media, maar die 18-jarige se grondwetlike regte word terselfdertyd in sekere gevalle geskend waar die persoon se identiteit alombekend is en wydverspreid gepubliseer word."
Klein Klaas en Groot Klaas: ’n Sprokiesvehaal deu Hans Christian Andersen
2019-06-05"Klein Klaas het soe goed gevoel, en gedink maa hoe kwaai hy nie moet lyk om met vyf pêre sy veld te ploegie."
Long shot: ’n resensie
2019-06-05"Hierdie fliek is so woke as kan kom. Dit tiek elke blokkie van wat nóú belangrik is: die omgewingskrisis, vroue in magsposisies, die korrupsie van geldmagnate, rassisme en selfs ’n bietjie godsdiensvooroordeel."
Compassion en godsdiens, politiek, sport: die onheilige drie-eenheid
2019-06-05"Die toksiese kombinasie van vrees en onkunde kan baie maklik veroorsaak dat mense keuses maak wat teen hul eie beste belange indruis. Hoekom anders sal Amerikaanse boere volhou om Trump te ondersteun wanneer sy beleid tot hul ekonomiese ondergang lei?"
Crackerjack deur Peter Church: ’n resensie
2019-06-05"Die intrige gebeur stadig, daar is min aksie en spanning, baie verraad. En teen die tyd dat die langsame ontknoping gebeur, is dit nogal ’n uitdaging om te onthou watter van die oorvloed karakters wat gedoen het."
Onderwys: die ANC-regering se grootste mislukking die afgelope 25 jaar
2019-06-04"Hoe is dit moontlik dat nieteenstaande die feit dat elke president sedert 1994 belowe het om onveilige skole uit te skakel, leerders nog steeds in puttoilette verdrink?"
1 Johannes 1
2019-06-04"Nou die boodskap wat ôs van sy Seen af gehoorit, is dat God issie lig, en daa issie ees ʼn klein kolletjie donkete in hommie."
Graad 12: Visuele kunste, vraestel en memo
2019-06-04Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Visuele kunste te oefen.
Graad 12: Verbruikerstudie, vraestel en memo
2019-06-04Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Verbruikerstudies te oefen.
Graad 12: Fisika, vraestel en memo
2019-06-04Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir graad 12 se Fisika voor te berei.
