Pasgelaai

The Wall deur Max Annas: ’n resensie

Org Potgieter Resensies 2019-06-11

"Lesers mag dit interessant vind – dis ’n taamlik ongewone aanslag – en ander sal dalk wonder of die skrywer nog ’n paar bladsye by die dun slapband wou voeg."

50 Blertse blou deur Blouwillem: ’n resensie

Hennie van Deventer Resensies 2019-06-11

"Oor die vraag of sy eie 50 Blertsies die eerbiedwaardige ouma Tinkie se voorkeurlys van verdienstelike pennevrugte sou gehaal het, laat ek my liefs nie uit nie. Die boek is nou nie lelik of banaal of so nie, maar plek-plek … wel … tog stouterig."

Rocketman: ’n resensie

Suzette Myburgh Film 2019-06-11

"Die interessanter aspek van Rocketman is egter die draaiboek, waarvolgens verskillende gebeure in John se lewe telkens musikaal uitgebeeld word."

Woorde wat die wenkbrou laat lig, om al die verkeerde redes

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-06-11

"Dink watter verskil dit sou gemaak het indien daar van ’n groep Xhosasprekendes gevra was hoe hulle voel wanneer hulle uitgebeeld word op die wyse waarop dit gedoen is. Of as ’n groep bruin mense gevra was hoe hulle voel oor die term kleurling, of die geloof dat om mense uit te sluit nie rassisme is nie."

Educational parent support to Xhosa speaking learners: exploring the potential of WhatsApp as support platform

Leah Slinger-Steenberg, Doria Daniels Academic research 2019-06-10

"Even though the homework was in Afrikaans, the WhatsApp communication between the parents and the teacher was in English. We found that with the growth in the parents’ confidence, the communication between them and the teacher increased and expanded."

Antjie Krog as cultural mediator: aspects of her writer’s posture in the Low Countries

Louise Viljoen Academic research 2019-06-10

"This article investigates Antjie Krog’s role as cultural mediator of South Africa and Afrikaans in the Low Countries."

Antjie Krog as kulturele bemiddelaar: aspekte van haar skrywerspostuur in die Lae Lande

Louise Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-06-10

"My doelstelling in hierdie artikel was om Krog se posisie as kulturele bemiddelaar tussen Suid-Afrika en Afrikaans aan die een kant en die Lae Lande en Nederlands aan die ander kant te bespreek deur te fokus op haar postuur as skrywer."

Verkenning van WhatsApp as ondersteuningsplatform om ouerbetrokkenheid by Xhosasprekende leerders se opvoeding te bevorder

Leah Slinger-Steenberg, Doria Daniels LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-06-10

"Dit is belangrik dat ouers bemagtig word met kennis oor die rol van taal en denke in die kognitiewe, affektiewe en sielkundige ontwikkeling van kinders, sodat hulle ingeligte besluite kan neem oor die formele skoolkonteks waarin hulle kinders opgevoed word."

Human rights and cultural relativism in Africa

Mike van Graan Seminare en essays 2019-06-10

"Are human rights absolute, or are they relative to cultural – including religious – beliefs and practices? The recent passing of anti-abortion laws in Alabama in the USA was done with evangelistic religious fervour, with Governor Kay Ivey stating that the passing of the law was a 'powerful testament to Alabamians’ deeply held belief that every life is precious and that every life is a sacred gift from God'."

LitNet: Om sin te maak

LitNet Nuusbrief 2019-06-10

LitNet: Om sin te maak

PEN Afrikaans-artikelreeks: Die wêreld van die skrywer

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-06-10

Vrae aan EKM Dido en Jolyn Phillips: Watter gebeurtenis(se) en/of individue het daadwerklik daartoe bygedra dat ’n skrywer kon debuteer, of aangemoedig gevoel het om aan ’n eerste manuskrip te begin werk? Watter geleenthede was van onmisbare waarde om te groei en nuwe rigtings in te slaan? 

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-06-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Kallie Kriel en Dirk Hermann verduidelik “selfbeskikking”

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-06-10

Selfbeskikking vs staatsbeskikking?

Selfbeskikking vir Afrikaans

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-06-10

Die sg Taalraad moet nog besef dat selfbeskikking die enigste pad vorentoe is ...

Sosiale vaardighede

Reusedwerg SêNet-briewe 2019-06-07

Noem my wat jy wil. Ou skool, uit die oude doos ...

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Sypaadjie deur Alma Rossouw

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-06-06

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Sypaadjie deur Alma Rossouw, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Kommandant Piet, jou afskeid en vertrek was te gou

Johann Rossouw In memoriam 2019-06-06

"Mag die engele jou wonde nou verbind, mag jou littekens nou vervaag, en mag jy die ewige rus geniet. Weet dat ons in jou bataljon sal voortgaan met die oorlog waarin jy ons gelei het – om net iets van die hemel te proe."

In de chaos schuilt de schoonheid: Wonderboom van Lien Botha

Hendrik-Jan de Wit NeerlandiNet 2019-06-06

"Wat een verhaal is de roman Wonderboom van Lien Botha."

Talentkompetisie vir behoeftige jong kunstenaars

Carla van der Spuy Musiek 2019-06-06

"Die onmoontlike is al danksy die Global Spotlight Talent Search-kompetisie moontlik gemaak vir kunstenaars uit moeilike sosio-ekonomiese omstandighede. Soveel sukses is al behaal dat van hulle al op wêreldverhoë opgetree het."

Press release: Magnet Theatre’s powerful G7: Okwe-Bokhwe for Cape Town and NAF

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-06-06

G7: Okwe-Bokhwe (Like/Of a Goat) will be performed at the P4 Studio at Hiddingh Hall campus from 12 to 22 June, followed by a run on 27, 28 and 29 June as part of the Main Programme at the National Arts Festival, Makhanda.

Top