Pasgelaai
Bradley van Sitters se staatsrede-lofsang: Khoekhoegowab-, Nama- of "KhoiSan"-seënbede?
2019-06-25Bradley van Sitters het oornag bekend geword met die debat rondom die taal wat hy gepraat het tydens sy lofsang voor president Ramaphosa se staatsrede in die parlement op 20 Junie. Van Sitters, die eerste Khoi-lofsanger wat een van ons presidente al voor ’n staatsrede geprys het, het kritiek uit verskeie oorde ontvang. Kritici en ondersteuners het na verskeie tale en terme verwys (die “Khoisan-taal”, Khoekhoegowab, Nama en die groep Damara-Namas). Hier volg wat kenners op LitNet, Menán du Plessis en Kerry Jones, in die verlede oor die definisies van hierdie tale, die betrokke etniese groepe, en Khoekhoegowab as medium van onderrig gesê het.
Skryf in vir 2019 kykNET-Rapport-resensiepryse
2019-06-25Boekresensente word genooi om in te skryf vir die 2019 kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee uitnemende resensies in Afrikaans van Afrikaanse boeke bekroon word. Die sluitingsdatum is Dinsdag 2 Julie 2019.
Kulturele diplomasie kan die uitdagings van die samelewing oplos
2019-06-25Hedendaagse uitdagings soos klimaatsverandering en die vlugtelingkrisis in Europa kan deur kuns en kultuur aangespreek word. Só meen die Nederlandse ambassadeur vir Suid-Afrika, Sy Eksellensie Han Peters.
Trane oorie veliede: die lied van ’n “nieblank”
2019-06-25"Intergenerational trauma – dis die draak se naam."
Leonardo da Vinci – veelsydige genie
2019-06-25"Historici beskou hom as die prototipe van die universele genie en die 'Renaissance-mens', ’n individu van onblusbare nuuskierigheid met ’n vindingryke verbeelding, een van die mees veelsydige en talentvolle mense wat ooit geleef het, ’n vernuftige ingenieur en uitvinder – wat die Nederlanders noem ’n 'vernufteling'."
LitNet: Staatsrede 2019 – droomtrein of metro?
2019-06-24LitNet: Staatsrede 2019 – droomtrein of metro?
SONA 2019: Cyril, ons man by die robotte
2019-06-24"Binnekort gaan robotte wat huise skoonmaak, alledaags wees, of so wil die ideaal dit hê. Florence (en miskien Nkosi ook) gaan dit nie alleen meer nié kan bekostig om die Gautrein te neem nie, sy gaan die bietjie werk wat sy het, ook nie meer kan kry nie."
Dankie Leon Wessels
2019-06-24Tyd vir ou albatrosse, wat halsoorkop "versoen" het, om rustig te raak ...
Innibos, maar nooit sonder boeke nie!
2019-06-22"Vanjaar se boekgesprekke, wat weer by Nelspruit Hoërskool se voortreflike kultuursentrum aangebied word, sluit die volgende in: Tony Parks oor Scent of fear, Madelein Rust oor Doodsengel en Kanker schmanker, Jeanette Ferreira oor Bloedlelie, Jan van Tonder oor Verevrou ..."
Staatsrede Junie 2019: Is Cyril versin in sy kop?
2019-06-21"Sy toespraak was gerig op die middelklas. Dis immers hulle wat droom van ʼn sneltrein tussen Gauteng en Kaapstad. Die res van ons wil net asseblief graag hê Metrorail moet ons by ons fabriekswerk uitbring sonder dat die trein uitbrand, of ons beroof word, of die spoor gesteel word. Net van Eersterivier tot Kaapstasie of Soutrivier, asseblief."
Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo
2019-06-21Wil jy graag wiskunde beter verstaan? Het jy al gewens dat 'n wiskunde-onderwyser vir jou begrippe wat jy nie verstaan nie, op jou selfoon- of rekenaarskerm kan verduidelik? Dis presies wat Lee-Ann West doen. LitNet laai van hierdie week af video's op wat skoolkinders van verskillende grade kan help. Kyk die eerste video hier.
The portrayal of Jesus in the Gospel of Judas
2019-06-21"Not only does Gospel of Judas demonstrate the varieties of early Christian views of Jesus, but it also shows how these views – like the views of those who portray Jesus in some ways today – are informed by theology, cosmology, social and cultural contexts, and psychological factors."
Die Groot Garibaldi
2019-06-21"Shortie los sy voet en spring op sy rug. Die lug ontplof uit sy longe en deur sy bibberende lippe en hy krul ineen. Die man is mal. Dit was al die tyd ’n lokval van ’n psigopaat, flits dit deur sy brein."
Smit Motors deur Réney Warrington: ’n resensie
2019-06-20"Die boek is goed. Punt. Dit sal jou laat lag en huil. Die taalgebruik is pragtig. Die karakters is goed ontwikkel en die storielyn eenvoudig, dog baie treffend en meesleurend."
Van Afrikaans gepraat en Finding Afrikaans deur Christo van Rensburg: ’n lesersindruk
2019-06-20"Dié twee veelsydige tekste verskaf hope inligting rondom die Afrikaanse taal en die herkoms daarvan. Hier word beslis deure oopgemaak ten opsigte van taalverwerwing en -bevordering."
Private-sector involvement as a key driver of successful land reform
2019-06-20"Ultimately, developing a new generation of farmer and successful models for facilitating land reform is not only a necessity in achieving a more equitable society, but also represents a commercial imperative to develop the successors to a fast dwindling and ageing population of white, commercial farmers."
Photo gallery: Schreiner Karoo Writers Festival 2019
2019-06-20The 9th Schreiner Karoo Writers Festival took place from 6 to 9 June this year in Cradock. Amy Coetzer documented the new display on Cradock writers in the Great Fish River Museum (part of the literary walking tour), book launches, talks, performance poetry and music performances and letters from Olive Schreiner.
Universiteite in Afrika: Is moderne kennis noodwendig Westers en daarom verwerplik?
2019-06-20"Sonder die vermelde universiteitsprodukte sou die stryd om dekolonisering minder doeltreffend gewees het. Versetbewegings soos Pan-Afrikanisme, négritude en Afrikanasionalisme was almal antikoloniaal maar nie noodwendig teen die idee van universiteite nie."
Klein Klaas en Groot Klaas: ’n Sprokiesvehaal deu Hans Christian Andersen, deel 2
2019-06-20"Ommat Klein Klaas gestap het, het hy ʼn baie lang pad gehad wat hy moes geloep het. Hy’t toe besluit ommie kotpad deurie dik en donke woud te vat. Dit het toe iewe skielik had beginte rient, en hy’t vedwaal innie woud."
