Pasgelaai

Hier gaat ons! Reise en rampe deur Gerard Scholtz: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2019-06-27

"Hierdie is ’n lekker boek om in een sit te lees; maar die stories is so lekker pittig geskryf dat jy ook net af en toe een of twee verhaaltjies kan lees vir verryking."

Runaway hit Kinky Boots extended at The Fugard Theatre

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-06-27

Just two weeks into its South African premiere run, The Fugard Theatre’s production of multiple Tony-Award winning musical Kinky Boots has been extended. Bookings are now open for performances until 27 October.

Vir mans deur Johan Ferreira: ’n resensie

Laurie Gaum Resensies 2019-06-27

"Die verhalende trant waarmee hy ’n reeks situasies skets waarmee mans te doen kry, en hulle simptome, maak die boek toeganklik. Ferreira is reg wanneer hy inleidend sê dat jy jou waarskynlik êrens in die boek gaan raaklees."

Persvrystelling: Aardklop programbekendstelling 2019

LitNet Aardklop 2019-06-27

Vanaf 24-29 September sal feesgangers die moelike taak hê om te kies van die smorgasbord toneel, musiek, visuele kuns, boek- en aktuele gesprekke, kinderteater en leefstyl-ervarings wat aangebied word. Kyk hier na die volledige program.

Luisterindruk: Gevlerktes deur Lizanne Barnard

Marié Jacobs Musiek 2019-06-27

"Gevlerktes is iets uitsonderlik in Afrikaans. Dit klink so oud soos 'die berggans het ’n veer laat val' van Boerneef en so nuut soos HemelBesem se rap song 'Moenie worry nie'."

Moderne konsentrasiekampe glad nie so vergesog nie

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-06-27

"In die afgelope aantal jare was daar talle probleme met kampe waar migrante en vlugtelinge in groot groepe gehuisves is. Menseregtegroepe het nog vroeg in 2019 verslae uitgereik dat die vlugtelingkampe by Calais, Frankryk en Lesbos, Griekeland, onvoldoende is en dat die toestande waarin vlugtelinge gehuisves word, menseregte skend."

Director Mandla Mbothwe on Gugulethu Seven play G7: Okwe-Bokhwe

Marli van Eeden, Mandla Mbothwe Onderhoude 2019-06-27

"The production is based on the historical records of the Gugulethu Seven, seven young members of Umkhonto weSizwe (MK) who were ambushed and heartlessly killed by the South African security forces on the morning of 3 March, 1986, during the anti-apartheid struggle years."

Strafjaart deur Theo Kemp: ’n resensie

Adean van Dyk Resensies 2019-06-27

"Die roman lees soos ’n klassieke soektogverhaal in drie bedrywe: die held word deur die onbekende gekonfronteer; die held durf die onbekende aan; die held verkry nuwe insig. Die grootste kritiek hier is dat die simboliese verkenning van hierdie onbekende met tye die plotontwikkeling oorheers."

Persvrystelling: Boekbekendstelling van Peter Pan en Laurie deur Marié Heese

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-27

Jy word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Peter Pan en Laurie deur Marié Heese by Protea Boekwinkel op Saterdagoggend (29 Junie, Stellenbosch).

Kleine Zalze-wynlandgoed vir tweede agtereenvolgende jaar wêreld se beste

Maryke Roberts Kos en wyn 2019-06-27

Kleine Zalze-wynlandgoed buite Stellenbosch het Suid-Afrikaanse wyne aan die voorpunt van een van die wêreld se grootste en begeerlikste markte gehou deur te vermag wat geen ander inskrywer in die multinasionale Sommelier Wine Awards (SWA) in die VK nog ooit tevore kon nie: Dit is vir die tweede agtereenvolgende jaar as Beste Nuwe Wêreldprodusent aangewys en ’n derde maal in totaal, nadat dit die titel ook in 2015 ingepalm het.

Die NALN-tydkapsule: Jan Rabie – Rondom 21

Leana Lategan Menings 2019-06-27

Reis saam met die Nasionale Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein terug in tyd. Leana ­­Lategan gaan tweeweekliks interessante, waardevolle en soms byna vergete argief-items met LitNet-lesers deel. Jan Rabie is eerste aan die beurt, maar nuwe ontdekkings wag: Langenhoven se houtsneewerk; ’n handvol kinderboeke uit boekrakke van vergange jare; dalk die valstande van Erich Mayer, of die Rococo-meubels van Nancy de Villiers ... Wie weet? 

Regsgevolge volgens die Gaum-saak vir nienakoming van kerkordelike prosedures ten opsigte van besluite deur die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Walter Sutton, Lodewyk Sutton LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-06-27

"In hierdie artikel word die uitspraak van die Gaum-saak wat handel oor lidmate wat die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) hof toe geneem het as gevolg van besluite wat gedurende die 2016 Buitengewone Algemene Sinode-sitting geneem is oor selfdegeslagverhoudings, en veral die regsgevolge in verband met die nienakoming van prosedurereëlings, bespreek."

Mag en ideologie in die Afrikaanse vertaalgeskiedenis

Maricel Botha LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2019-06-26

"Die Suid-Afrikaanse samelewing se verwantskap deur die geskiedenis met uiterste sosiale ongelykhede en magstryde wat nou verbonde is aan kultuur en taal, bied ’n geskikte agtergrond waarteen vertaling se sosiale funksie ontbloot kan word."

The African Library: Tears of the brain by OK Matsepe translated

Annie Gagiano Books and writers 2019-06-26

"The recent English translation, in 2018, forms part of the admirable work done by the Centre for Multilingualism and Diversities Research based at the University of the Western Cape, and the two translators are Seleka Tembane and Lucy Ndlovu."

Hongkong se gees trek saam

Rachelle Conradie Seminare en essays 2019-06-26

"As die nuwe wet aanvaar word, verduidelik Ng Ngoi-yee, kan enigiemand wat in Hongkong woon, besoek, besigheid doen of op ’n aansluitingsvlug wag, aan die Chinese vasteland uitgelewer word."

Alexander Strachan (1955–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-06-26

"Die motto van my lewe is die eerste sin van Die Jakkalsjagter: ‘As ’n mens aanhou beweeg is daar nie eensaamheid nie ...’” 

Die dwingelandy van die staande ovasie

Jean Meiring Rubrieke 2019-06-26

"Die kalorieë gaan soos mis voor die son verdwyn wanneer teatergangers met ’n verstommende reëlmaat en so te sê volkome sonder oordeel op hul voete kom om byna elke vertoning staande toe te juig."

Belydenis van 'n Proteas-ondersteuner

Jannie Smith SêNet-briewe 2019-06-26

Hierdie skrywe gaan baie verwysings hê na krieket, so hou nou op met lees as dit nie in jou kolfkampie is nie ...

Wanneer is saamgeflanste frases dan 'n taal?

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-06-26

Daar is huistaalsprekers wat nou die pryssanger se tirade as onsamehangende bevraagteken ...

Zeús, Oppergod van die antieke Griekse panteon, en die rare boodskap wat hy vir ons vandag nog inhou: deel 4

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2019-06-25

"Zeús was volgens Homerus (Hómêros) die “Vader van die gode en mense”. Zeús word egter nêrens voorgestel as (’n/die) Skepper nie. Na sy eie arbitrêre keuse het Zeús goed én kwaad  vir die sterflike mens uitgedeel. Zeús was sy eie soewereine norm wat die mens nie straffeloos durf naboots het nie."

Top