Pasgelaai
Wreed én mooi is die dood: ’n onderhoud met Tobie Wiese
2019-07-08"Die besef van ons nietigheid en kortstondigheid kan een van hoofsaaklik twee reaksies by ons uitlok: ʼn mengsel van woede en verslaenheid omdat ons magteloos is teen die dood, of volslae dankbaarheid dat ons lewe – ʼn kosbare geskenk waartoe ons niks bygedra het nie."
Jong blaar
2019-07-08Sit, na die hele dag se vloek en skel en werk vroegaand by die groot-oogmonster en 'n man met klein skouers kom ingestap ...
Uitnodiging: boekbekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker
2019-07-05Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker. Saartjie Botha sal in gesprek tree met die redakteur van die publikasie, Fanie Olivier.
Montagu se leeskring: program 2019
2019-07-05Montagu se leeskring deel graag hul jaarprogram van 2019 met LitNet se lesers.
Resensie: Welkom Today
2019-07-04"Het verhaal van de jonge Lebohang Tlali. Hij komt uit de township Thabong bij het plaatsje Welkom. Naar dit mijnstadje trokken veel mensen na de ontdekking van goud vlak na de Tweede Wereldoorlog."
An unwitting assassin deur Susie Cazenove: ’n lesersindruk
2019-07-04"Die boek is keurig versorg; dit is ’n nuttige verwysingsbron, en kan in ’n historiese sin as ’n versamelaarsitem beskou word. Daar is 51 foto’s wat die teks uitstekend illustreer, asook ’n reeks verbatim briewe en oorspronklike koerantberigte oor die sluipmoordaanval."
Stellenbosch Poësiekring met Lina Spies
2019-07-04Op 5 Augustus word 'n feesvergadering gehou waartydens Lina Spies die spreker sal wees met die tema "Vroue in die Afrikaanse poësie met klem op Kirsch en Rousseau".
Selfbeskikking vs staatsbeskikking
2019-07-04Die ou argument is dat mense belasting betaal en dat regering bv slaggate moet toemaak, maar dit gebeur nooit nie ...
Persverklaring: ’n viering van vroue by Klassique 2019
2019-07-04“Ter viering van die Vrouedag-langnaweek in Augustus, kan klassieke musiekliefhebbers by die 11de Klein Karoo Klassique musiek deur uitsonderlike vroue geniet.”
Press release: a celebration of women at Klassique 2019
2019-07-04“In celebration of the Women’s Day long weekend in August, classical music enthusiasts can look forward to enjoying music by exceptional women at the 11th Klein Karoo Klassique.”
Press release: WAG (Waiting)
2019-07-03WAG (Waiting) is a contemporary dance production featuring the renowned Figure Of 8 Dance Collective, Grant van Ster and Shaun Oelf. The young dance talents, Dustin Jannetjies and Gabriela Dirkse will join them on stage.
BSV-wennners 2019 bekend
2019-07-03Lees hier wie die wenners van die nasionale skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging is.
Blou is nie ’n kleur nie : ’n leeskring se bespreking
2019-07-03Estelle Kruger het die jeugboek Blou is nie 'n kleur nie by haar leeskring bespreek.
Te veel Demokrate in die Amerikaanse verkiesingswedloop?
2019-07-03"Trump kan rustig agteroor sit en kyk hoedat die Demokrate mekaar uitmekaarskeur."
Om tot verhaal te kom: ’n videogesprek met Lizette Rabe rondom skryfterapie
2019-07-03Deur elke dag te skryf, kan jy verhalend tot verhaal kom Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Kyk na ’n videogesprek met Lizette Rabe.
Imbongi: die skeepsklok van die SS Mendi
2019-07-03"Jy moes die nag,
toe seshonderd karosse na die seebodem gly,
vir oulaas die wagskof lui"
63 days to optimal health by Sally-Ann Creed: a book review
2019-07-03"I would definitely suggest that those who are too scared of going low-carb would do well with Creed’s book."
Doodsengel: ’n onderhoud met Madelein Rust
2019-07-03"’n Mens skryf met passie en oortuiging juis as jy geraak word deur pyn."
