Pasgelaai
Racism, nationalism and the Reformed tradition: a narrative approach
2019-07-15"The primary sources bear witness to the fact that, despite historical and contextual differences, in the Reformed tradition there was an abiding undercurrent of racial thinking involving the sentiment that people of European descent formed a separate race, even as descendants of Japheth."
Kapers, blyers en ouderdom
2019-07-15Ek wonder self dikwels oor die erge onderdrukking wat nouse dae die nuwe woord is ...
Kraaie op die pale in Noord-Kaap
2019-07-15Ek het iets wat my opval, vandat ek in die Karoo bly ...
Bybel in Kaaps: Matthias 13 (deel 2)
2019-07-14"Maa Jesus het vi hulle gesê: 'ʼn Proefeet wôt geluiste en gerespekteer in anner plekke, maa in sy eie plek waa hy groot geraak het, en in die huis waa hy groot geraak het luiste niemand vi hom of respekteer hom nie."
Rassisme, nasionalisme en die Gereformeerde tradisie: ’n narratiewe benadering
2019-07-14"Die hoop is dat daar binne die Gereformeerde tradisie toenemend herbesinning sal plaasvind ten opsigte van die narratiewe bekragtiging van gangbare standpunte aangaande rassisme en nasionalisme."
Persvrystelling met inskrywingsvorm vir Woordfeeskortverhaalbundel 2020
2019-07-12"Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 16:00 op 30 September 2019."
Klein Klaas en Groot Klaas: Deel 3
2019-07-12“'Oeh, dit? Niee, dis maa net ʼn towenaar.' het Klein Klaas gesê, 'en die towenaar sê dat ôssie nodig het om die pap te ietie, wan hy’t die oond vol lekke kos getoor. Hy’t dit vol gebraaide vleis, vis en pies gemaak.'"
Jonglesersindruk: Karre en kroeks deur David Walliams (vertaal deur Kobus Geldenhuys)
2019-07-12"Ek het Bad dad gelees voordat ek Karre en kroeks gelees het. Die boek is vir my goed vertaal."
Die vullis moet skoon gevieë wot
2019-07-12"Ek mien wie wil dannie langsie beach bly, of in die middestad, of naby Hoerikwaggo wiesie? Hoekô moet die plekke dan nou net reg wies vi die mense wat dit kan bekostig?"
Sypaadjie-videogesprek: Izak de Vries gesels met Alma Rossouw
2019-07-12Kyk na 'n videogesprek met Alma Rossouw oor Sypaadjie toe die boek onlangs bekendgestel is.
NALN-tydkapsule 2: Dis nie al nie, Johannes François Elias Cilliers
2019-07-12"Of dit die aand van 24 Augustus 1900 nog koud was in Pretoria, vermeld hy nie. Binne enkele ure nadat die weduwee van generaal Piet Joubert die berig stuur, moet Jan FE Cilliers die skuilplek in sy vertroude huis in Kotzéstraat (166), Pretoria verlaat, en vlug."
Skoleseminaar: Elda de Waal reageer op die TALIS-navorsingstudie
2019-07-11Elda de Waal reageer op die Teaching and Learning International Survey (TALIS) se bevindinge oor veiligheid, ongelykheid en die algemene toestand van Suid-Afrikaanse skole.
Rus in vrede, James Small
2019-07-11"Daar is iets byna romanties, en tog ook tragies, aan hierdie soort woelgeeste wat skielik heengaan."
Hoe Coetzee afrekent met elk vleugje van moralistisch zwart-witdenken: Hans Achterhuis geeft een filosofische inkijk vol passie in de bekendste romans van JM Coetzee
2019-07-11"Hans Achterhuis (1942), filosoof, theoloog en eerste Nederlandse Denker des Vaderlands, noemt zijn zopas uitgegeven boek over het leven en werk van Nobelprijswinnaar JM Coetzee (1940) 'een filosofisch leesavontuur'."
These are the things that sit with us: ’n medewerker se indrukke
2019-07-11"Maar dit is ʼn necessary boek. Dit dra by tot wat ons van apartheid verstaan. Dit dra by tot hoe ons ons medemense verstaan. En hopelik dra dit by tot ʼn gesprek wat ons almal se onverklaarde trauma, die dinge wat nog steeds aan ons kleef, na die oppervlak kan bring. Ons het dit broodnodig."
Die eenvoud van dinge
2019-07-11"Toe my ma, broos en breekbaar uit die aftree-oord se siekeboeg by my aankom, het ek haar bederf met ’n sny varsgebakte brood met ’n dik laag avokado, gegeur met sout en varsgemaalde swartpeper. Dis waarvan sy gedroom het, het sy so tussen die happe deur gesê, dit was heel bo aan haar emmerskoplysie."
De potestate regia et papali: ’n “uurglas”-bywerking van die mees onlangse Quidort-navorsing
2019-07-10"Bogenoemde Quidort-uitsette toon dat navorsing in Middeleeuse filosofie sinteties steeds bo die gestandaardiseerde bronne kan uitstyg en die kanon van Middeleeuse filosofie altyd nog ’n keer kan verruim en verryk – maar daardie toenemend-problematiese kanon ook dialekties kan begin ondermyn."
Bybel in Kaaps: die gelykenis van die saaier
2019-07-10"Maa geseend is julle oë wan hulle kan sien, en julle ore wan hulle hoo."
Snap-Crap-en-Post
2019-07-10"Ek mean vewat moet die koerante online soe ʼn groot ding maak om die video van die man met sy mond vol maggots die hele online community in stuur? Dis môssag!"
