Pasgelaai
Die wit koppie
2019-07-03"Soos sy as kind met suikerklontjies gemaak het, haal sy handjie vol na handjie vol pille op ’n slag uit die kardoesie en sluk dit weg met water. Sit die koppie versigtig neer op die bedkassie. Klap haar hande: sy’t onthou! Die tafel is van rooshout."
Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle
2019-07-02Van nou af kan jy elke week 'n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad vier-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.
Philippolis: 'n onderhoud met Jens Friis
2019-07-02"Mense word al hoe meer visueel. Hulle wil nie meer net lees nie. Daarom het ek ryklik gebruik gemaak van kleurvolle foto's op goeie papier – iets wat grootliks ontbreek in ander boeke oor Philippolis."
Bloed op die duine en ander verhale deur Doc Immelman: ’n resensie
2019-07-02"In elke storie is daar ’n menslikheidsfaktor en meelewing met die naaste."
Japie Helpmekaar-gedenklesing: opbouende aktivisme broodnodig
2019-07-02"Wie van ons jong mense is vandag bereid om, soos die vele leiers, denkers en aktiviste van ouds, die misbruik van mag in Suid-Afrika te troef?"
Hier gaat ons! Reise en rampe: ’n onderhoud met Gerard Scholtz
2019-07-02"Maar dít is die stories, daardie ironiese reisrampe, wat jy oorvertel. Bygesê, altyd met ons kavalkade van vrolike engele fladderend agterna."
Drie uiteenlopende stukke ballet sal wye smake bevredig
2019-07-02"Amaranth is ’n program van neoklassieke en kontemporêre klassieke meesterstukke en bestaan uit drie balletopvoerings: George Balanchine se Serenade, Frank Staff se Transfigured night en Christopher L Huggins se Enemy behind the gates."
#DaaIssieWêkie!
2019-07-02"As djy voel om ’n township tour te loep vat, doenit op ’n koue dag wannerit load shedding is, offie munisipaleteit is biesag om an een of anner kragstasie te wêk, net om te sien hoe êg die proebleem rêrig is."
Booksmart: a film review
2019-07-02"Booksmart, a film about high school – the current colosseum where the innocent and not so innocent are fed to lions – is simply not cruel enough to feel authentic, not funny enough to make you cringe at what you are laughing at, and not insane enough to elevate it to mockumentary/spoof status."
’n Ongedoofde lamp: Die dagboek van Anne Frank
2019-07-02"Die aandag aan haar dagboek in die Afrikaanse media by die herdenking van wat haar 90ste verjaarsdag sou gewees het, bevestig vir my dat Anne Frank se dagboek ’n lamp is wat nie gedoof kan word nie, omdat die pit nie uitbrand nie. Dit gooi sy lig wyd en ver."
Persvrystelling: Literatuurfees by NALN - Hulde aan helde-reeks en Literatuurgeskiedenisreeks
2019-07-01Die Literatuurfees by NALN (Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) vind plaas tot 4 Julie 2019 in Bloemfontein. Dit behels die gewilde Hulde aan helde-reeks, asook die Literatuurgeskiedenisreeks.
North Facing by Tony Peake: a review
2019-07-01"North Facing is one of a recent stable of coming-of-age books set in South Africa where moral issues are revisited in later life."
Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2019
2019-06-30"Die sukses van die bundel berus nie slegs op die hantering van hoogs aktuele tematiek nie, maar 'op ’n deurlopende toepassing van ontwikkelde verstegniek om dit lewend en skrynend te maak'."
Leierskapspraktyke van skoolhoofde en megaboere: ’n vergelyking en evaluering in twee verskillende kontekste
2019-06-30"In ’n omgewing waar daar ’n gesonde verhouding tussen die leier en volgelinge is, sal vooruitgang aan die orde van die dag wees."
’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers
2019-06-30"Daar is van 28 Junie af ’n reuseleemte in die vermaaklikheidsbedryf." Leon van Nierop onthou Paul Eilers, pas oorlede.
Behind the Fifth Wall
2019-06-27"To compare this scenario, where songs were routinely banned, musicians harassed and/or locked up, and parties and gigs teargassed, with the rock scene of today is like comparing porcupines with export grapes. It’s not only impossible; it’s simply not useful."
Alma Rossouw en André Terblanché loods nuwe werk
2019-06-27Op Donderdag 20 Junie het die skrywer Alma Rossouw en die sanger André Terblanché nuwe werk bekendgestel by die Bôrdienghuis, wat deel is van die Breytenbach-sentrum op Wellington.
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle
2019-06-27Van nou af kan jy elke week ’n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad ses-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.
