Die Elgin Grabouw Krimifees het van 9 tot 11 Augustus plaasgevind. Naomi Bruwer het video's by die geleentheid geneem en LitNet plaas die video's as 'n reeks.
Misdaad se sagter kant
Hierdie outeurs ken hul storie van voor tot agter, maar hul kwesbare speurfigure meet almal kragte teen bedrewe boosdoeners. Ilzak de Vries in gesprek met: Sally Andrew, Martin Steyn, André Krüger en Rudie van Rensburg.
Lees hier meer oor die fees:
Elgin Grabouw-krimifees 2019: waar kom al die misdaadverhale vandaan?

