Elgin Grabouw-krimifees 2019: waar kom al die misdaadverhale vandaan?

“Die land self beantwoord die vraag op die gespreksleier se lippe: hoe kry mens dit reg om aan te hou lewer en boek nĂ¡ boek te produseer?”