Pasgelaai
Schrijversengagement in Vlaanderen en apartheid. Phil du Plessis en Breyten Breytenbach
2019-06-20"De westerse wereld, zo zegt Breytenbach, is het vertrouwen in de eigen cultuur kwijtgespeeld. Het superioriteitsgevoel van de westerse linkse intellectueel is gebaseerd op niets anders dan illusies. De houding tegenover de apartheidspolitiek van Zuid-Afrika is hypocriet. Hoezeer verontwaardigd ook, het politiek beleid van westerse landen tegenover Zuid-Afrika heeft 'geen uitwerking', is een spelletje geworden."
Persverklaring: Afrikaans as geloofstaal in die kollig
2019-06-20"Die algemene gevoel onder die deelnemers was dat Afrikaans as sulks nie ʼn probleem is nie, maar dat toenemende verengelsing van die gemeenskap en gemeentes wel tot spanning oor taal binne kerkverband kan lei."
Afrikaanse Taalraad trek jeugdiges saam in Jeugmaand
2019-06-20"Die leerders is geïnspireer om Afrikaans te koester as deel van hul identiteit en erfenis, hulle daarin uit te leef en nie skaam te wees oor die soort Afrikaans wat hulle praat nie."
Jamie Oliver se eie pap tamaties
2019-06-20"Maar wat mens nie meer kan doen nie, is om by Jamie se Italiaanse restaurante – Jamie’s Italian – aan tafel te sit. In Mei hierdie jaar het die hele lot – 25 van hulle – deure gesluit. Mens voel skoon jammer vir die man, om nie eers te praat van die 1 000 werksgeleenthede wat daarmee heen is nie."
Donkerwerk: ’n onderhoud met Nini Bennett
2019-06-20"'Donkerwerk is konkelwerk,' lui die idioom. Die bundeltitel het niks met onderduimse aktiwiteit te doen nie, maar met die artistieke 'geknoei', die digterlike kunsgrepe tydens die skep van poësie."
Sara deur Maretha Maartens: ’n lesersindruk
2019-06-20"Die boek lees redelik maklik, maar het my by tye bietjie die draad laat verloor. Daar word baie gebruik gemaak van ou Semitiese woorde, waarvan ’n lys agterin die boek voorsien word, maar hierdie vreemde woorde belemmer vir my ietwat die leeservaring, terwyl ek besef dat die doel eintlik was om die teks meer outentiek te maak."
Die uitbeelding van Jesus in die Evangelie van Judas
2019-06-20"Daar word eers na die mitologiese identiteit van Jesus as die gestuurde van Barbelo gekyk. Dan word die konstruksie van Jesus as ’n laggende leraar-profeet ondersoek, met die klem op die literêre tegniek van ironie en tragedie, wat beide Jesus en Judas se identiteit inkleur. Laastens bied die studie ’n blik op die figuur van Jesus as ’n teenstander van die proto-Ortodokse kerk."
Media24 Boeke 2019: WA Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie – motiverings
2019-06-20Media24 Boeke: Die WA Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie is vanjaar aan Lodewyk G. du Plessis vir Die Dao van der Daan van der Walt toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
Media24 Boeke 2019: Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse Poësie – motiverings
2019-06-20Media24 Boeke: Die Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse Poësie is vanjaar aan Gabeba Baderoon vir The History of Intimacy toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
Media24 Books 2019: Herman Charles Bosman Prize for English fiction – commendations
2019-06-20Media24 Books: Herman Charles Bosman Prize for English fiction was awarded to Niq Mhlongo for Soweto, Under the Apricot Tree. Read the commendations for the winning book as well as the other finalists here.
Media24 Boeke 2019: M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke – motiverings
2019-06-20Media24 Boeke: Die M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke is vanjaar aan Dihanna Taute en illustreerder Theodore Key vir Die legendariese Lua Verwey: Wilder as die wildtuin toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
Media24 Boeke 2019: Recht Malan-prys vir Niefiksie – motiverings
2019-06-20Media24 Boeke: Die Recht Malan-prys vir Niefiksie is vanjaar aan Rob Rose vir Steinheist: Markus Jooste, Steinhoff and SA’s biggest corporate fraud toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
Media24 Boeke 2019: M.E.R.-prys vir Jeugromans – motiverings
2019-06-20Media24 Boeke: Die M.E.R.-prys vir Jeugromans is vanjaar aan Sally-Ann Partridge vir Mine toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.
Press release: Fresh Perspectives – Pre-National Arts Festival Season at Theatre Arts Admin Collective
2019-06-20Missing out on the National Arts Festival Makhanda (Grahamstown) this winter? Missing freezing weather, great productions, fabulous company and delicious food? Then join us at the Theatre Arts Admin Collective for Fresh Perspectives – a pre-NAF season. Four productions make up Fresh Perspectives and run until 24 June.
Green as the sky is blue by Eben Venter: a reader's impression
2019-06-19"There is enough variation to keep the book interesting, and I have to conclude that Green as the sky is blue is a thoroughly enjoyable book. The book also had a nice feel of Zen Buddhism to it, in the way that Simon concludes that some things are just beyond expression, that it is what it is and that one must flow with life and not always resist by overtly abstract reasoning."
Josua 1
2019-06-19"Hou die Boek mettie Wette vi altyd op jou lippe, en meditate oppit dag en nag, soerat djy alles sal onthou ennit net soe sal doen."
Zeús, Oppergod van die antieke Griekse panteon, en die rare boodskap wat hy vir ons vandag nog inhou: deel 3
2019-06-19"Nou is dit so dat die ou Grieke ook die verhaal van die Groot Vloed vertel het. Vader Zeús het ook besluit om alle mense in ’n Groot Vloed te laat omkom (verdrink) omdat hulle nie meer op die regte wyse vir die gode op die Berg Ólumpos hul offerandes gebring het nie."
Ode aan Chris van Wyk lui nuwe era van Van Wyk-aanhangers in
2019-06-19"En raadpleeg jy die program, sien jy dis die vyfde maal dat Zane en Christo saamwerk. Hulle wérk. Baie goed. Daar is ’n gedeelde passie daar, wat deurskemer in die 70 minute op die verhoog."
Die gevaar van die enkele narratief
2019-06-19"Dink hoe anders sou geskiedenisboeke uit my skooljare daar uitgesien het as die Slag van Bloedrivier vertel was uit die oogpunt van die Zoeloe-stryders. Of die aankoms van Jan van Riebeeck aan die Kaap uit die perspektief van die Khoikhoi. Dink hoe anders sou ons literêre geskiedenis lyk as die plaasroman deur die plaaswerker geskryf was."
Die siel van die akademie
2019-06-19"So pas is opgemerk dat sowel in die verhoor van Sokrates as in die verhoor van Christus nóg die goeie argument, nóg die veelseggende stilswye van die verhoorde genoeg was om sy onskuld te handhaaf en sy lewe gespaar te kry, en wel omdat die verhoordes die teiken van ’n ander agenda was. Ook Mandela en Breytenbach was by nabetragting die slagoffers van ’n ander agenda." Lees Johann Rossouw se professorale intreerede aan die Universiteit van die Vrystaat.
